Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / Distell-koop-kasteel-cognac

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 06:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

Distell koop kasteel in Cognac

 
Foto: VERSKAF
Foto: VERSKAF

‘n Negentiende-eeuse kasteel, of chateau, in die hartjie van Cognac, Frankryk, is nou in brandewynprodusent Distell se besit. Dit sal nou die setel van Distell se nuwe handelsmerk, Bisquit, wees. Die maatskappy het dié geskiedkundige handelsmerk en gepaardgaande voorrade in Maart vanjaar van Pernod Ricard vir €3 miljoen bekom.

Die kasteel het voorheen deel uitgemaak van die Raynal & Cie-perseel wat aan die Skotse firmaWilliam Grant & Sons behoort het. Dit sal nou na Chateau Bisquit herdoop word. Die perseel beskik oor omvattende versnydings- en botteleringsgeriewe  vir cognac, beslaan ‘n hele straatblok en sal ook as ‘n toeriste-aantreklikheid dien.

“Die gebou vertoon al die grasie, adel en statuur wat ‘n mens verbind aan ‘n cognac met die aansien van Bisquit. Wanneer die chateau opgeknap en toegerus is met die geriewe wat ‘n besoek daaraan ‘n besondere ervaring sal maak, sal dit ‘n tasbare basis vorm waarop ons kan voortbou aan die beeld van die handelsmerk. Die geriewe is sodanig dat ons ‘n probleemvrye oorgang sal kan maak, vorentoe sal kan kyk en op die uitbouing van produksie in ooreenstemming met markebehoeftes gemik kan wees,” sê me. Caroline Snyman, hoof van Dsitell se spiritualieë-afdeling.

Bisquit het in 1819 die lig gesien en is deur Alexandre Bisquit geskep. Dit het vir die volgende 150 jaar in die besit van die Bisquit-famillie gebly en is in 1966 deur Pernod Ricard gekoop. Dié cognac is ‘n markleier in België en is populêr in Luxemburg, Switserland, Rusland, Frankryk en Duitsland.

10 Julie 2009

0
 
 
  • 2969 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • 'Boere is op hul eie'
  • N
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction