Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / Eerste-bosbouberaad-vir-sa

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 06:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

Eerste bosbouberaad vir SA

 
Deur ALANI JANEKE
Bosbou. Foto: JEAN LE ROUX
Bosbou. Foto: JEAN LE ROUX

Die Wêreld Bosbouberaad sal in 2015 in Suid-Afrika aangebied word, sê die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye.

Luidens ‘n verklaring is dit die eerste keer in sy 85 jarige geskiedenis wat dié beraad in Afrika aangebied sal word. Die departement sal die beraad namens die Regering in Durban aanbied.

Suid-Afrika was aktief betrokke by die berade wat in 2003 en 2009 onderskeidelik in Kanada en Argentinië aangebied is.

SA se bydra
Suid-Afrika is sedert 1992 betrokke by die dialoog oor volhoubare woud-ontwikkeling, en het ‘n aandeel gehad in die samestelling van die internasionale regulasies vir woude deur die Verenigde Nasies se Forum vir Woude en sy voorgangers.

Die land was ook in staat daartoe om by te dra tot ‘n volhoubare ontwikkelingsagenda vir Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap-lande, asook vir Afrika. Om gasheer vir die beraad te speel, glo die departement, sal dié agenda verbeter en Suid-Afrika se bydrae tot die ontwikkeling van woude in die Kongo vergroot.

Intussen sê Forestry SA hy is genader om ‘n aanbevelingsbrief te skryf vir die departement se aansoek om die beraad aan te bied. Die organisasie se raad het dit goedgekeur, en ‘n brief is gestuur.

Die organisasie meen die internasionale blootstelling wat met die beraad gepaard sal gaan, sal goed wees vir die land en die bedryf.

8 Desember 2010

0
 
 
  • 1206 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Uithouritte bevoordeel boere
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction