Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / Goeie-ekonomiese-groei-kom

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 06:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

Goeie ekonomiese groei kom

 
Deur SUSAN BOTES

Indien Suid-Afrika op sy huidige koers voortbou kan die land ekonomiese groei van 2,2% in 2010 verwag. Hoewel alles daarop dui dat die resessie sy draaipunt bereik het, waarsku dr. Raymond Parsons, adjunk-uitvoerende hoof van Besigheidseenheid SA (Busa) dat mededingendheid in die lang termyn nie ter wille van noodsaaklikhede in die kort termyn ingeperk moet word nie.

“Ekonomieë wat let op die faktore, wat hul produktiwiteit nou en in die toekoms kan verbeter, is die mees mededingende ekonomieë,” sê Parsons gesê. Selfs voor die internasionale kredietkrisis was Suid-Afrika se ekonomie reeds besig om af te koel.

Die redes hiervoor is steeds van toepassing, sê Parsons. Dié redes sluit gebrekkige infrastruktuur, dienslewering, werkskepping, werkloosheid en die wisselvalligheid van die rand in.

Parsons sê die volgende paar maniere kan help om die ekonomiese herstel te bespoedig en meer arbeidsintensiewe ekonomiese groei te bewerkstellig:

•    Werkskepping en produktiwiteit kan verbeter deur hulpbronne na arbeidsintensiewe dienste te skuif, opleidingsprogramme en basiese opvoedkunde te verbeter en die koste van indiensneming te verlaag.
•    Vinniger ekonomiese groei en grootskaalse werkskepping kan aangemoedig word deur uitvoer aan te moedig en volhoubare belegging te bevorder.
•    Ontwikkel nuwe en beter besigheidsmodelle vir semi-staatsinstellings. Veral vir Eskom.
•    Maak meer gebruik van vennootskappe tussen die regering en die privaatsektor.
•    Beleide wat daarop gemik word om herstel aan te moedig moenie toekomstige geslagte onderdruk nie. Hoë openbare skuldvlakke, ‘n hoë inflasiekoers en lae groei is nie die antwoord nie. Die Begroting, wat op 17 Februarie 2010 bekendgemaak word, moet aandui dat fiskale tekorte stelselmatig daal.
•    Die monetêre beleid moet langtermyn rentekoerse laag en die wisselkoers meer stabiel hou. Dit moet binne die huidige inflasieteikens geskiet.
•    Die regulering van die finansiële mark moet makro-ekonomiese stabiliteit ondersteun.
•    Dit moet veral vir klein besighede so maklik as moontlik wees om in Suid-Afrika handel te dryf.
•    Bou ‘n kultuur van leierskap wat op groei, prestasie, lewering en verantwoordelikheid geskoei is.
 
15 Desember 2009

4
 
 
  • 3034 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Bestuif-fout: Monsanto betaal
  • BP Greyling: ‘Mense’ sy sukses
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction