Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / Leer-oor-boerdery-onder-beskutting

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 06:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

Leer oor boerdery onder beskutting

 
Deur ALANI JANEKE
Van die produkte wat deur die ekspo verteenwoordig word. Foto: ALANI JANEKE
Van die produkte wat deur die ekspo verteenwoordig word. Foto: ALANI JANEKE

Groot opgewondenheid heers oor die eerste ekspo vir boerdery onder beskutting wat in Maart in Centurion sal plaasvind.

Me. Hanlie Delport, geleentheidsbestuurder vir die Undercover Farming Ekspo en konferensie, sê hoewel dié bedryf reeds sedert 1973 in die land bestaan, is dit die eerste keer wat ’n ekspo aangebied word om dié bedryf aan die publiek bekend te stel.

Die ekspo en konferensie, wat op intensiewe boerderytegnieke en bedrywe fokus, beoog om ’n bron van inligting te wees vir bestaande boere en aankopers van groente, blomme, vrugte en saailinge wat onder beskutting verbou word.

Uitstallers 
Die organiseerders het aanvanklik gehoop dat sowat 30 uitstallers by die ekspo betrek kan word. “Uiteindelik het ons sowat 70 uitstallers, en die idée het al so gegroei dat die ekspo nou oor drie dae sal plaasvind,” vertel Delport.

Van die uitstallers wat reeds hul betrokkenheid bevestig het, sluit in Ball Straathof, Dekker Chrysanten, Elro J. Braak, Greenhouse Tegnologies, Infigro, Rijk Swaan, die “Holland Square” van die Nederlandse ambassade, Fibrego Organics, Hytech Agriculture, Hishtil South Africa, Alweco South Africa, Greener Solutions, Klein Karoo Seed Marketing en Hygrotech.

“Undercover Farming Ekspo skep ’n spilpunt vir hierdie sektor en ’n ideale platform vir kenners in die bedryf om op die hoogte van ontwikkelinge in die sektor te wees en om met sleutelmense in die bedryf te skakel,” aldus Delport.

Konferensie
Delport sê een van die hoogtepunte op die ekspo is die konferensie wat as deel daarvan aangebied sal word. Die konferensie word me die samewerking van Agribusiness in Sustainable Natural African Plant Products (ASNAPP) aangebied. Die doel daarvan is om verminderde koolstofvrystelling en intensiewe boerderygebruike te ondersoek en te ondersteun.

Van die onderwerpe wat op die konferensie bespreek sal word, is vooruitsigte vir die bemarking van vars produkte in Suid- en Suider-Afrika, die impak en toepasbaarheid van NEMA 28 (Environmental Duty of Care) in die landbousektor en die produksie en uitvoer van blomme vanuit Suid-Afrika.

Sprekers van Nederland sal aan die konferensie deelneem en die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming het ook sy deelname bevestig.

Die ekspo sal van 6 tot 8 Maart vanjaar by die Saint George Hotel in Centurion plaasvind. Vir meer besonderhede besoek www.undercoverfarmingexpo.co.za.

19 Januarie 2012 

0
 
 
  • 614 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Wat is bosluiskoors?
  • Sondige sjokoladeroomyskoek
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction