Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / Melkers-se-app-laansoek-verwerp

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 06:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

Melkers se appèlaansoek verwerp

 
Deur SUSAN BOTES
Melk. Foto: GRETCHEN PEISER
Melk. Foto: GRETCHEN PEISER

Milkwood Dairy en Woodlands Dairy se aansoek om appèl teen ‘n beslissing is gister deur die Mededingingsappèlhof verwerp.

Dít is die jongste gebeurtenis in die voortslepende saak oor moontlike oortredings van die Wet op Mededinging (Wet 89 van 1998) deur sewe suiwelverwerkers. Op 26 Augustus vanjaar het die Mededingingsappèlhof ‘n gedeelte van ‘n besluit, wat op 17 Maart deur die Mededingingstribunaal gemaak is, ter syde gelê en met ‘n nuwe bevel vervang.

Indien die verwerkers se aansoek om appèl sou slaag, sou hul in die Hooggeregshof teen die besluit van 17 Maart kon appelleer. Die Mededingingsappèlhof het op 26 Augustus beslis dat die klagtes teen Milkwood en Woodlands nie geskrap mag word nie. Dit het ook beslis dat die Mededingingskommissie se lasgewing, waarmee inligting van Woodlands bekom is, onregmatig was.

Die kommissie mag gevolglik nie die betrokke inligting by hul ondersoek insluit nie. Alle dokumente wat op dié wyse bekom is, moes aan Woodlands terugbesorg word. Milkwood het ‘n soortgelyke versoek gerig, maar dit is van die hand gewys. Teen die einde van verlede jaar het Clover en Ladismith Kaas ‘n klagte by die Mededingingstribunaal ingedien dat die Mededingingskommissie se klagte oor die verwerkers nie binne die wetlike tydperk ingedien is nie.

Dié poging om aanklagtes laat vaar te kry is eers deur die tribunaal verwerp en die gevolglike appèl deur die Mededingingsappèlhof. Hierdie verwerkers se aansoek is om appèl op die Appèlhof uitspraak is ook verwerp. Dit ten spyte het hul steeds ‘n appèlaansoek by die Hooggeregshof ingedien.

Lees ook:

Melkkartel: Wat gaan aan?

8 Desember 2009

0
 
 
  • 1401 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Olywe bied nuwe begin
  • Windpomp pomp krag in Karoo
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction