Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / Minder-melkboere-maar-meer-melk

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 06:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

Minder melkboere, maar meer melk

 
Deur JAN CILLIERS

Die neiging in die melkbedryf die afgelope paar seisoene na minder boere met hoër produksie per boer, duur voort. Die gemiddelde melkboer produseer nou 1 000 liter melk per dag, teenoor minder as 700 liter melk per dag in 1997.

Volgens die jongste uitgawe van Lacto Data in die September-uitgawe van The Dairy Mail, amptelike tydskrif van die Melkprodusente-organisasie (MPO), blyk dit dat die getal melkboere van Desember 1997 tot in Junie 2002 van 7 916 tot 5 273 afgeneem het. In 1995 het 58 % van die land se melkboere minder as 500 liter melk per dag gelewer. Dit was 19 % van die totale melkproduksie.

Verlede jaar het dié groep 45 % van die land se melkboere verteenwoordig, maar hulle het net nege persent van die totale melk gelewer. In 1995 het 79 % van die land se melkboere wat minder as 1 000 liter melk per dag gelewer het, vir 39 % van die totale melkproduksie gesorg. Dié groep het verlede jaar tot 62 % gekrimp, maar hulle het net 18 % van die melk gelewer.

In 1995 het 21 % van die land se melkboere meer as 1 000 liter per dag gemelk en 61 % van die totale produksie gelewer. Dié syfer het drasties verander. Verlede jaar het 38 % van die land se melkboere in dié kategorie 82 % van die land se melk geproduseer. In 1995 was daar nie een melkboer wat meer as 6 000 liter per dag gemelk het nie. Tans is daar vyf boere wat dit doen. Hulle lewer 24 % van die totale melkproduksie.

Volgens Lacto Data is melkproduksie ook aan die daal, hoofsaaklik weens stygende produksiekoste en hoë vleispryse. Weens die hoë produksiekoste het baie boere kragvoeraankope skerp gesny, terwyl talle boere hul melkkuddes uitverkoop. Heelwat melkbeeste land in die slagplaas waar boere goeie pryse vir die vleis kry.

Melkproduksie het weliswaar in die 2001/02-seisoen met 3 % tot 1 984 miljoen liter gestyg, maar die vorige seisoen se produksie was besonder laag. Van Oktober verlede jaar het produksie skerp begin afneem weens die hoë produksiekoste en goeie vleispryse en teen Maart vanjaar was dit reeds 3,4 % laer as in dieselfde tyd die vorige seisoen.

6 September 2002

0
 
 
  • 1607 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Dylan van Heerden se bosluis expo....
  • Bosluise op honde - Bosluistifus op mense
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction