Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / N-uitdaging-aan-jong-boere

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 06:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

’n Uitdaging aan jong boere

 
Jongboere in die Wes-Kaap word aangemoedig om in te skryf.
Jongboere in die Wes-Kaap word aangemoedig om in te skryf.

Jong boere in die Wes-Kaap, mans en vroue, word uitgedaag om mekaar die stryd aan te sê in die 2012 Jongboer van die Jaar-kompetisie.

Luidens ’n verklaring sluit registrasie vir die kompetisie reeds op 23 Januarie 2012 en die spertyd vir inskrywings is 12 Februarie 2012.

Agri Wes-Kaap sê die kompetisie bied jong boere die kans om hul boerderyvernuf en bestuursvermoë te toets. Die kompetisie plaas ’n sterk fokus op die vernuf van die jong boer en die entrepreneurskap waarmee die deelnemer sy bedrywighede verbeter.

“ ’n Groot deel van die beoordelingskriteria hou verband met die bestuursfilosofie van die boer sowel as die tegniese vaardighede waarmee daardie filosofie in die praktyk toegepas word,” lui die verklaring.

Vorige deelnemers

Mnr. Jan Viljoen, ’n voormalige wenner, beskryf die kompetisie as ’n geleentheid wat met albei hande aangegryp moet word. Hy was aanvanklik huiwerig om in te skryf, maar was uiteindelik baie dankbaar dat hy dit wel gedoen het.

Mnr. Werner du Plessis, verlede jaar se wenner, sê jong boere se gesindhede en benadering tot boerdery behoort ’n inspirasie te wees vir jong mense, wat ’n loopbaan in boerdery oorweeg.

Vereistes vir deelname sluit in:

1) Deelnemers moet reeds een jaar lank ’n opbetaalde lid van Agri Wes-Kaap wees.
2) Deelnemers moet 35 jaar of jonger wees op die dag waarop die inskrywings vir die kompetisie sluit.
3) Nasionale wenners van vorige jare mag nie weer deelneem nie.

Belangstellendes kan Agri Wes-Kaap by 021-860 3804 of Surika@awk.co.za kontak.

16 Januarie 2012

5
 
 
  • 529 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Pictures worth sharing, South Africa..., our blood and soul...
  • Roofdierforum
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction