Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / Nog-grond-vir-biobrandstof

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 06:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

Nog grond vir biobrandstof

 
AINSLEY MOOS

Die Regering beraam dat 'n bykomende 4 miljoen hektaar grond aangeplant sal moet word vir gewasse om as grondstof vir die biobrandstof-aanlegte te dien.

Mnr. Masiphula Mbongwa, direkteur-generaal van die Departement van Landbou, het op die kongres van die National African Farmers' Union in Bloemfontein gesê voorlopige aanduidings toon dat dit grond met 'n hoë tot medium potensiaal in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Noordwes en die Vrystaat sal wees.

Mbongwa sê dit sal grond wees wat tans onderbenut is. Hy sê die produksie van gewasse vir biobrandstofdoeleindes hou geen gevaar vir voedselsekerheid in nie. Daar is steeds kommer in seker geledere, ook in die staatskringe, dat die produksie van voedselgewasse vir die gebruik in biobrandstof 'n netelige saak is. "Ons moet die kos op die grond met 'n hoë potensiaal en die voer (vir die aanlegte) op grond met 'n medium potensiaal produseer," het Mbongwa gesê.

Volgens hom moet daar teen volgende maand verslag gedoen word aan die lekgotla, die dinkskrum uit die Parlement wat uit groter verteenwoordiging as net kabinetslede bestaan. Teen Oktober moet verslag aan die Kabinet gedoen word oor die vestiging van die biobrandstofbedryf. Die Kabinet het einde verlede jaar reeds drie belangrike besluite geneem. Dit was dat 'n strategie vir biobrandstof opgestel word met die doel om werk te skep, 'n taakgroep is aangestel om die strategie te ontwikkel en die taakgroep is die magtiging gegee om onmiddellik alle belanghebbendes te betrek.

Mbongwa sê dit is onontbeerlik dat alle rolspelers betrokke raak. "Ons sal nie kan wegstap van dié inisiatief nie. Ons sal dit moet maak werk," het hy gesê.

30 Junie 2006

 

0
 
 
  • 1268 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Waar om geld te leen om bees te koop?
  • Kan koring vir varke gevoer word?
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction