Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / Nog-n-rekord-vir-bokhaar

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 06:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

Nog 'n rekord vir bokhaar

 
THEUNS BOTHA

Bokhaarpryse het op die jongste veiling in die Baai tot nuwe rekordvlakke gestyg en die gemiddelde prys van R94,80/kg is die hoogste wat nóg op 'n veiling vir dié vesel behaal is. Die prys is volgens Sybokhaar Suid-Afrika nagenoeg 20 % hoër as op die vorige veiling en 120 % beter as die gemiddelde pryse op die ooreenstemmende veiling 'n jaar gelede. Die styging is hoofsaaklik toe te skryf aan die samestelling van die aanbod wat uit groot hoeveelhede goeie klein- en jonbokhaar bestaan het.

Kleinbokkiehaar se prys het met 18 % verbeter, jong bokhaar was 12 % duurder, terwyl fyn- en sterkgroothaar se pryse met onderskeidelik 5 % en 3 % gestyg het. Die hoogste prys van R300/kg is op CMW se veiling betaal vir 'n baal kleinbokkiehaar van mnr. Barries Snjiman van Vleikuil-boerdery op Rietbron.

Die gemiddelde pryse vir die belangrikste tipes in R/kg (die vorige seisoen se pryse tussen hakies) was soos volg: Kleinbokkiehaar, R160,56 (R100,57); jongbokhaar, R100,80 (R51,97); fyn groothaar, R77,06 (R33,83); sterk groothaar, R72,30 (R32,32); loks en gekleurde haar, R61,49 (R24,88). Die omset vir die 245 702 kg haar was R23,3 miljoen — R14 miljoen meer as op die vorige veiling. Die volgende veiling word op 11 April gehou.

24 Maart 2006

 

0
 
 
  • 1691 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Oos-Kaapse boere kry koue skouer
  • Bloktoetse en omrekenaar
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction