|
|
|
| Bygewerk: | 17 May 06:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
‘n Lys van die 174 nuttige publikasies wat die LNR-Instituut vir Landbou-Ingenieurswese publiseer, is hier beskikbaar.
Dié publikasies is oor ‘n wye reeks van onderwerpe, van handleidings oor varkbehuising, hanteringsgeriewe vir skape, ‘n kleinskaalse melkstal, skadunette, die produksie van houtskool, die verwerking van groente en ander produkte, beton op die plaas, verwarmingstelsels vir sonkrag, riglyne vir rondebaal-kuilvoer en ‘n magdom ander onderwerpe.
Die publikasies is betreklik goedkoop en kan van die LNR bestel word.
Dit is die moeite werd om dié lys van publikasie te bekyk en moontlik ‘n afdruk te maak vir gebruik vorentoe. Die lys en die bestelvorm vir die publikasies is in die PDF-dokumente hieronder.
30 Januarie 2012
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)