Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / Nuwe-bestuurshoof-vir-sansor

Nuus

Gemengde verwagtinge oor mielie-oes

Terwyl Graan SA reken dat die mielie-oes dalk groter kan wees as wat verwag is, sê sommige boere hul oeste lyk slegter as wat hulle verwag het.

  • Hoenders in haglike toestande ontstel
  • Sterk groei in suiweluitvoer
  • Te min mentors kniehalter kleinboere
  • Boer dodelik siek aan hondsdolheid
  • Nampo-gangers twiet vir die vale
  • Boerepatente bobaas by Nampo
  • Tina wil landboutrusts nie los
meer...

Lekkerlees

  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Dinsdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:22 C
  • Laag:10 C
  • Woensdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:19 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:48

Kaapstad

Bygewerk:22 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:81%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die regte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Nuwe bestuurshoof vir Sansor

 
Mnr. Gerrie Reitsma van Sansor. Foto: VERSKAF
Mnr. Gerrie Reitsma van Sansor. Foto: VERSKAF

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Saadorganisasie (Sansor) het ‘n nuwe bestuurshoof aangestel wat vanaf 1 Desember dié pos sal vul.

Luidens ‘n verklaring is mnr. Gerrie Reitsma, wat al as lid van Sansor se direksie gedien het, in die posisie aangestel.

Reitsma het sy loopbaan in die saadbedryf as ‘n tegniese adviseur begin. Hy het al verskeie posisies by plaaslike en internasionale saadmaatskappye beklee, en het al op verskeie komitees by Sansor gedien.

“Die Sansor-direksie wens mnr. Reitsma baie geluk met sy aanstelling en glo dat die vertroue wat hulle, die Sansor-lede, en die saadbedryf oor die algemeen in hom het om voort te bou op die suksesse van sy voorgangers, ryklik beloon sal word. Ons glo dat Gerrie se aanstelling ’n nuwe era inlei en dat Sansor selfs ’n groter rol as primêre insetverskaffer gaan speel deur te fokus op nouer skakeling met die Regering, aanverwante organisasies en besighede in die landbou op alle vlakke,” sê mnr . David Malan, voorsitter van die direksie.

Mnr. Walter Loubser
Intussen tree mnr. Walter Loubser, wat die posisie die afgelope 10 jaar beklee, met Reitsma se aanstelling af.

Volgens Sansor was Loubser instrumenteel in die vestiging van die The African Seed Trade Association (AFSTA).

Onder sy bestuur het Sansor ook twee baie suksesvolle AFSTA-kongresse aangebied. Hy het met behulp van ‘n goeie span ook ‘n baie suksesvolle International Seed Federation (ISF)-kongres in Suid-Afrika aangebied. Dié kongres word as een van die belangrikste items op die agenda van die internasionale saadbedryf beskou en sowat 1 000 afgevaardigdes van 64 lande woon dit jaarliks by.

“Namens die Sansor-direksie wil ek vir Walter bedank vir sy groot bydrae tot die saadbedryf die afgelope dekade en wil hom ’n vrugtevolle aftrede toewens,” sê Malan.

4 Oktober 2010

0
 
 
  • 1120 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boerepatente by Nampo
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Afriforum vra: ‘Veroordeel plaasmoorde’
  • Wol betaal nog op oostelike Ho
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction