Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / Nuwe-gesig-graan-sa

Nuus

Gemengde verwagtinge oor mielie-oes

Terwyl Graan SA reken dat die mielie-oes dalk groter kan wees as wat verwag is, sê sommige boere hul oeste lyk slegter as wat hulle verwag het.

  • Hoenders in haglike toestande ontstel
  • Sterk groei in suiweluitvoer
  • Te min mentors kniehalter kleinboere
  • Boer dodelik siek aan hondsdolheid
  • Nampo-gangers twiet vir die vale
  • Boerepatente bobaas by Nampo
  • Tina wil landboutrusts nie los
meer...

Lekkerlees

  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Dinsdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:22 C
  • Laag:10 C
  • Woensdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:19 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:48

Kaapstad

Bygewerk:22 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:81%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die regte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Nuwe gesig by Graan SA

 
Dr. Marinda Visser. Foto: VERSKAF
Dr. Marinda Visser. Foto: VERSKAF

Die voormalige hoofdirekteur van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye sluit binnekort by Graan SA aan.

Luidens ’n verklaring is dr. Marinda Visser as die bestuurder van bedryfsdienste aangestel. Sy volg mnr. Nico Hawkins op, wat die organisasie se diens einde vanjaar verlaat. Visser is die eerste vrou wat dié pos beklee.

Visser kom oorspronklik van Prieska in die Noord-Kaap. Sy het in 2003 die graad Ph.D. as plantpatoloog by die Universiteit van Pretoria verwerf, waarna sy onder meer agt jaar lank by die Landbounavorsingsraad gewerk het.

Bedinging
Binne die departement is Visser bekend vir haar ywer om marktoegang vir Suid-Afrika te beding. Sy was die afgelope paar maande veral gemoeid daarmee om vir Suid-Afrikaanse mielies toegang tot die Chinese mark te kry. Die organisasie sê dít is ‘n doelwit wat sy gemaklik binne Graan SA kan voortsit, tot voordeel van al sy produsente.

Visser het ook goeie bande en verhoudings met ander staatsdepartemente en kollegas in ander lande, wat tot die organisasie se voordeel sal wees.

“Ek het ’n lang verbintenis met Marinda en het haar oor jare met belangstelling dopgehou tydens internasionale onderhandelinge.

"Haar aanstelling is ʼn integrale deel van die nuwe strategie wat Graan SA volg om nader aan die Regering te beweeg oor oplossings vir belangrike kwessies, soos voedselsekerheid, werkverskaffing en volhoubare transformasie,” aldus mnr. Jannie de Villiers,   uitvoerende hoofbestuurder. 

4 November 2011
 

0
 
 
  • 534 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boerepatente by Nampo
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Boerbok begin
  • Berigte oor Pioneer-direksie glo vals
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction