Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / Nuwe-inligtingstelsel-vir-landbou

Nuus

Gemengde verwagtinge oor mielie-oes

Terwyl Graan SA reken dat die mielie-oes dalk groter kan wees as wat verwag is, sê sommige boere hul oeste lyk slegter as wat hulle verwag het.

  • Hoenders in haglike toestande ontstel
  • Sterk groei in suiweluitvoer
  • Te min mentors kniehalter kleinboere
  • Boer dodelik siek aan hondsdolheid
  • Nampo-gangers twiet vir die vale
  • Boerepatente bobaas by Nampo
  • Tina wil landboutrusts nie los
meer...

Lekkerlees

  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Dinsdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:22 C
  • Laag:10 C
  • Woensdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:19 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:48

Kaapstad

Bygewerk:22 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:81%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die regte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Nuwe inligtingstelsel vir landbou

 
Deur NICO VAN BURICK
Koring. Foto: CHARLES SMITH
Koring. Foto: CHARLES SMITH

’n Inligtingstelsel vir die primêre landbou waardeur Suid-Afrikaanse boerderye met hul internasionale eweknieë vergelyk kan word, is in Pretoria bekend gestel.

Die inligtingstelsel spruit voort uit samewerking tussen die Nasionale  Landboubemarkingsraad (NLBR), die Universiteit van Pretoria (UP) en die Universiteit van die Vrystaat (UV), oor die afgelope drie jaar met ’n internasionale netwerk, Agri Benchmark, wat deur die Duitse landbou-organisasie gekoördineer word.

Volgens mnr. Yelto Zimmer van die instituut vir landbou-ekonomie by die Johann Heinrich von Thünen-instituut is daar reeds 22 lande betrokke by die opnames oor plase waarop kontantgewasse verbou word. Dit verteenwoordig die meeste produsente van grane en oliesade in die wêreld.

Daar is ook 27 lande betrokke oor bees- en skaapboerdery en dit verteenwoordig 71% van die bedryf. Die mikpunt is om ’n vergelykbare internasionale grondslag vir soortgelyke boerderye daar te stel.

Eerste bevindinge bekend
Van die eerste bevindinge vir Suid-Afrika is verlede week bekend gemaak. Dit het saamgeval met die Buro vir Voedsel en Landboubeleid (BFAP) se jaarlikse bekendstelling van die vooruitskouing vir die landboubedryf op die lang termyn.

Van die bevindings oor Suid-Afrikaanse boerderye sluit in dat koringverbouing onder  besproeiing soortgelyke opbrengste lewer as in Europa, dat kunsmisverbruik duurder en minder doeltreffend is (moontlik omdat peulgewasse minder in wisselbou benut word), dat arbeidsproduktiwiteit laag is en dat die koste van beesvleisproduksie tussen laag en middel is vergeleke met ander lande.

Dr. Andre Jooste, senior bestuurder by die NLBR, sê die vennootskap tussen Agri  Benchmark SA en die internasionale organisasie is daarop gerig om inligting oor primêre boerderye in Suid-Afrika weer op ’n internasionale grondslag te kry.

19 Augustus 2010
 

0
 
 
  • 1242 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boerepatente by Nampo
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Mieliereste
  • Groenskrif-kommentaar gou bespreek
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction