Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / Opleiding-vir-veevoerbedryf

Nuus

Gemengde verwagtinge oor mielie-oes

Terwyl Graan SA reken dat die mielie-oes dalk groter kan wees as wat verwag is, sê sommige boere hul oeste lyk slegter as wat hulle verwag het.

  • Hoenders in haglike toestande ontstel
  • Sterk groei in suiweluitvoer
  • Te min mentors kniehalter kleinboere
  • Boer dodelik siek aan hondsdolheid
  • Nampo-gangers twiet vir die vale
  • Boerepatente bobaas by Nampo
  • Tina wil landboutrusts nie los
meer...

Lekkerlees

  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Dinsdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:22 C
  • Laag:10 C
  • Woensdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:19 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:48

Kaapstad

Bygewerk:22 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:81%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die regte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Opleiding vir veevoerbedryf

 
Deur LIEZL VERCUEIL
Hoendervoer. Foto: WILMA DEN HARTIGH
Hoendervoer. Foto: WILMA DEN HARTIGH

Afri Compliance bied nou ’n gespesialiseerde opleidingsprogram vir die veevoerbedryf aan om betrokkenes in dié bedryf te help om die bedryf se gedragskode na te kom. Die eerste maatskappy om een van dié seminare by te woon, was Afgri Veevoere. “Ons is bevoorreg om die eerste deelnemers aan dié opleidingseminaar te wees,” sê mnr. Henry Cottle, besturende direkteur.

Veevoere word ingevolge die Wet op Veevoer geregistreer. Dié wet reguleer ook die verkoop en gebruik van verwante produkte en plaas verantwoordelikheid op werkgewers en -nemers om kennis te dra van die produkte waarmee hulle werk.

In die 1980’s en vroeë 1990’s het die Departement van Landbou die opleiding van werkenemers van veral koöperasies en maatskappye in dié verband, asook veranderinge in die wet, behartig. Luidens ’n verklaring van Afri Compliance is daar ’n leemte op dié gebied ná ’n verandering in regulasies wat dié verantwoordelikheid op die skouers van werkgewers geplaas het.

Die nuwe opleidingskursus dek die volgende:

•    Alle toepaslike aspekte van Wet 36/1947 en gepaardgaande regulasies.
•    Opberging en pakskuurpraktyke.
•    Die hantering van verouderde en beskadigde produkte.
•    Optrede tydens en voor aankope.
•    Die regte van personeel.
•    Raadgewing.

Bel Afri Compliance se hoofkantoor by tel. 012 347 0320 vir meer inligting oor sy dienste.

12 Oktober 2009

0
 
 
  • 1837 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boerepatente by Nampo
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Vervaardiging van landboutoerusting
  • Koop van nuwe plaas
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction