Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / Proe-veritas-wenwyne

Nuus

Gemengde verwagtinge oor mielie-oes

Terwyl Graan SA reken dat die mielie-oes dalk groter kan wees as wat verwag is, sê sommige boere hul oeste lyk slegter as wat hulle verwag het.

  • Hoenders in haglike toestande ontstel
  • Sterk groei in suiweluitvoer
  • Te min mentors kniehalter kleinboere
  • Boer dodelik siek aan hondsdolheid
  • Nampo-gangers twiet vir die vale
  • Boerepatente bobaas by Nampo
  • Tina wil landboutrusts nie los
meer...

Lekkerlees

  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Dinsdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:22 C
  • Laag:10 C
  • Woensdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:19 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:48

Kaapstad

Bygewerk:22 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:81%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die regte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Proe Veritas-wenwyne

 
Deur CELINDA GROENEWALD
Foto: VERSKAF
Foto: VERSKAF

Wynliefhebbers regoor die land kan vanjaar se Veritas-wenwyne binnekort in Johannesburg, Kaapstad en Durban proe. Spesiale proegeleenthede van uitsoekwyne sal ook in Port Elizabeth en Knysna plaasvind.

Om vanjaar se Veritas dubbelgoud- en goudwenners te proe, kan jy die openbare proegeleenthede in Kaapstad by die VOC-kamer in die Southern Sun, Cape Sun, in Strandstraat op 21 Oktober tussen 17:00 en 20:00 teen R120 bywoon. Gauteng wynentoesiaste kan teen R130 die Bill Gallagher-kamer van die Sandton-konferensiesentrum op 27 Oktober tussen 17:00 en 20:00 besoek. Durbaniete moet hulle plek op 5 November tussen 17:00 en 20:00 by die funksie-kamer in die Deloittes se hoofkantoor in Umhlanga teen R100 bespreek.

‘n Keur van die Veritas-kampioene sal in Port Elizabeth by die Squires Legendary Grill in die Boardwalk-sentrum in Kusweg op 10 November tussen 18:00 en 19:30 te proe wees. Dié aansit-proegeleentheid sluit ligte versnaperinge teen R100 in. In Knysna sal die wenwyne op 11 November vanaf 19:00 vir kos-en-wynparing by Kilzers Kitchen teen R200 gebruik word. Kilzers sal ook ‘n aansit-proegeleentheid met geselekteerde wyne en versnaperinge op 12 November tussen 18:00 en 20:00 teen R110 aanbied. ‘n Verskeidenheid van die Veritas-wyne sal tussen 16 en 18 Oktober by die From the Earth-ekspo in die Kaapstad Internasionale Konvensiesentrum (KIKS) te proe wees.

Slegs ‘n beperkte aantal kaartjies is beskikbaar. Kaartjies vir die geleenthede in Kaapstad, Johannesburg en Durban is by Computicket-takke of aanlyn by www.computicket.com beskikbaar. Besprekings vir Port Elizabeth en Knysna moet by die onderskeie restaurante gedoen word. Besoek www.veritas.co.za vir meer inligting.

30 September 2009

0
 
 
  • 1594 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boerepatente by Nampo
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • 'n Klein padstal met 'n groot verskil...
  • Sal jy dr. André Mentz se boek, Beesboerdery en Veekunde Holisties Benader, wat nou in omstredenheid gedompel is, wil lees?
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction