Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / Rpo-ondersoek-heffings

Nuus

Gemengde verwagtinge oor mielie-oes

Terwyl Graan SA reken dat die mielie-oes dalk groter kan wees as wat verwag is, sê sommige boere hul oeste lyk slegter as wat hulle verwag het.

  • Hoenders in haglike toestande ontstel
  • Sterk groei in suiweluitvoer
  • Te min mentors kniehalter kleinboere
  • Boer dodelik siek aan hondsdolheid
  • Nampo-gangers twiet vir die vale
  • Boerepatente bobaas by Nampo
  • Tina wil landboutrusts nie los
meer...

Lekkerlees

  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Dinsdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:22 C
  • Laag:10 C
  • Woensdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:19 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:48

Kaapstad

Bygewerk:22 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:81%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die regte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

RPO ondersoek heffings

 
Deur THEUNS BOTHA

Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) het op sy tweejaarlikse kongres in Port Elizabeth verras met sy besluit om statutêre heffings vir die rooivleisbedryf te onderstoek. Mnr. Fanie Nieuwoudt, voorsitter, verduidelik dié besluit.

Die sterk mandaat wat die RPO op die kongres verkry het om ondersoek in te stel na statutêre heffings, was 'n verrassing, maar ook tydig omdat dit die staat sal verhoed om so 'n heffing vorentoe aan die bedryf op te dwing, sê mnr. Fanie Nieuwoudt, voorsitter van die RPO.

Dié besluit volg op groot skeptisisme op die provinsiale kongresse vroeër vanjaar. Ná 'n gesprek met lede van die Vleisbedryfstrust is besef dat ruimte vir onderhandelinge binne die wet bestaan en het die kongres dus 'n verantwoordelike besluit geneem.

"Die bedryf is dinamies en kan die besluit nie nóg twee jaar uitstel nie."

Die ondersoek sal binne bepaalde riglyne geskied en bevindinge sal eers na die boere teruggeneem word voordat só 'n heffing gevorder word. Hoewel verteenwoordigers van Nerpo nie by die RPO-kongres opgemerk is nie, sal hulle wel in die saak geken word, sê hy.

Mnr. Nieuwoudt sê ook Samic vervul 'n noodsaaklike funksie, maar duidelikheid sal oor die rolle verkry moet word. Die generiese bevordering van rooivleis mag nie gestaak word nie - die grootste bedreiging is nie soseer rooivleisinvoer nie, maar witvleis.

Mnr. David Jones, die MLA (Meat and Livestock Australia) se verteenwoordiger in die Midde-Ooste en Afrika, het op die kongres gesê dit is belangrik dat die plaaslike bedryf met die MLA kommunikeer en die groep nie bloot as opposisie te beskou nie. "Suid-Afrika moet nog baie oor die uitvoermark leer en kan voordeel trek uit die Australiërs se kennis.''

Die MLA is ongelukkig oor die instelling van 'n minimum invoertarief van R2,40/kg op bees- en R2/kg op skaapvleis. Hoewel dit moontlik is dat die MLA die Regering gaan probeer oorreed om dit af te skaal, verseker mnr. Nieuwoudt dat die RPO sy huiswerk in dié verband gedoen het. "Dr. André Jooste, direkteur van die CIAMD, het 'n kundige verslag opgestel. Ons is gewapen met die nodige feite. Die tarief sal 'n groot bydrae lewer om die ontduiking van heffings en ander ongerymdhede aan bande te lê."

Hy sê die huidige klassifikasiestelsel vir vleis is nie in ooreenstemming met internasionale standaarde nie. Dit benadeel boere en bevoordeel voerkrale, veral wat die AB-klas by beeste betref. "As die standaardekomitee nie bes wil gee nie, sal die owerheid genader moet word."

Nieteenstaande die goeie rooivleispryse moet boere nadink oor wat verbruikers verlang. Die grootste taak wat vir die RPO voorlê, is om boere wakker te skud en te laat besef dat hulle nie sonder 'n sterk produsente-organisasie 'n toekoms het nie.

"Die feit dat dr. Emily Mogajana, programbestuurder: landbouproduksie van die Departement van Landbou, die kongres bygewoon en deelgeneem het, toon dat die deur vir onderhandelinge met die owerheid nie toe is nie."

9 Augustus 2002

 

0
 
 
  • 1343 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boerepatente by Nampo
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • 9 April 2010
  • Teddiebere vir Olimpiese Spele
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction