Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / Sa-vi-tnam-oor-renosters

Nuus

Gemengde verwagtinge oor mielie-oes

Terwyl Graan SA reken dat die mielie-oes dalk groter kan wees as wat verwag is, sê sommige boere hul oeste lyk slegter as wat hulle verwag het.

  • Hoenders in haglike toestande ontstel
  • Sterk groei in suiweluitvoer
  • Te min mentors kniehalter kleinboere
  • Boer dodelik siek aan hondsdolheid
  • Nampo-gangers twiet vir die vale
  • Boerepatente bobaas by Nampo
  • Tina wil landboutrusts nie los
meer...

Lekkerlees

  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Dinsdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:22 C
  • Laag:10 C
  • Woensdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:19 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:48

Kaapstad

Bygewerk:22 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:81%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die regte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

SA in Viëtnam oor renosters

 
Renoster. Foto: www.agriwiki.co.za
Renoster. Foto: www.agriwiki.co.za

Vyf verteenwoordigers van Suid-Afrika besoek Viëtnam om die groeiende onwettige handel in renosterhorings te bespreek, sê die Wêreld-natuurfonds (WWF).

Luidens ‘n berig op dié organisasie se webtuiste sluit die afvaardiging verskeie departemente wat die renosterbedryf in die land beheer, in. Die groep vergader met hul Viëtnamese eweknieë in Ha Noi en Ho Chi Minh om meer te leer van die land se beleide en hoe sake van onwettige handel in renosterhoring hanteer word.
 
TRAFFIC, ‘n organisasie wat toesig hou oor die internasionale windhandel en met die WWF saamwerk, het die reis gereël sodat die twee nasies beter kan saamwerk om dié misdaad hok te slaan.

Een renoster elke 30 uur
Tot dusver die jaar is meer as 230 renosters al vanjaar in Suid-Afrika doodgemaak vir hul horings, wat beteken dat een renoster elke 30 uur doodgemaak word.

“Dit is van uiterste belang dat Afrika se pogings rondom wetgewing en samewerking met Asië opgeskerp word in ‘n poging om die wêreld se renosters te red,” sê mnr. Tom Milliken, direkteur vir TRAFFIC in Oos- en Suider-Afrika.

Hy sê dié oorlog sal net gewen word as al die partye oor landsgrense heen saamwerk.

Intussen vergader regerings van regoor die wêreld in Nyanga, Japan, om nuwe teikens vir die bewaring van biodiversiteit te bespreek.

Lees ook:

Regulasies vir die onthoring van renosters en die besit van renosterhorings

21 Oktober 2010

5
 
 
  • 1678 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boerepatente by Nampo
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Februarie beteken dalk reën
  • SA vervoer: Op pad na verval?
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction