Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / Sasol-reeks-oortreder

Nuus

Gemengde verwagtinge oor mielie-oes

Terwyl Graan SA reken dat die mielie-oes dalk groter kan wees as wat verwag is, sê sommige boere hul oeste lyk slegter as wat hulle verwag het.

  • Hoenders in haglike toestande ontstel
  • Sterk groei in suiweluitvoer
  • Te min mentors kniehalter kleinboere
  • Boer dodelik siek aan hondsdolheid
  • Nampo-gangers twiet vir die vale
  • Boerepatente bobaas by Nampo
  • Tina wil landboutrusts nie los
meer...

Lekkerlees

  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Dinsdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:22 C
  • Laag:10 C
  • Woensdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:19 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:48

Kaapstad

Bygewerk:22 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:81%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die regte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Sasol is 'reeks-oortreder'

 
Deur SUSAN BOTES

Die Mededingingstribunaal het dit pas bekragtig: Sasol sal meer as 'n kwart miljard rand opdok vir sy betrokkenheid by 'n kunsmiskartel.

Hierdie R 250,68 miljoen boete is gelykstaande aan 8% van Sasol Nitro se jaarlikse omset. Die Mededingingskommissie en Sasol het aanvanklik ooreengekom dat 'n R188 miljoen boete, 6% van Sasol Nitro se omset, in orde is. Nuwe inligting het die Kommissie egter op die laaste nippertjie van plan laat verander.

Die petroleumreus is tydens die verhoor deur mnr. Dave Lewis, voorsitter van die Tribunaal, as 'n "reeks-oortreder" bestempel.

Kunsmis maak tans sowat 45% van graanboere se insetkoste uit, het mnr. Nico Hawkins, bestuurder van bedryfsbediening by Graan SA, tydens die verhoor gesê.

"Volgens Graan SA se syfers het graan- en oliesaadprodusente in die 2004/2005-produksieseisoen R3,4 miljard aan kunsmis bestee. As onmededingende praktyke 'n 5% verhoging in kunsmispryse tot gevolg gehad het, sou dit R170 miljoen tot die koste van daardie seisoen bygedra het."

Hawkins het verder gesê dat hierdie koste deur sou spoel en voedselpryse sou verhoog het. Dit sou gevolglik bygedra het tot voedsel-onsekerheid.

Graan SA moniteer kunsmispryse reeds sedert 1991.

Tydens die verhoor het mnr. Chris van Zyl, assistent-hoofbestuurder van die TLU SA, gesê dat die staat uiteindelik die voordeel van hierdie boete sal trek, aangesien boetes aan die Regering betaalbaar is. "Diegene wat aanvanklik deur die aanvanklike boete benadeel is, word op geen manier hiervoor vergoed nie."

Lewis het gesê dat Van Zyl en Hawkins 'n goeie punt maak en het voorgestel dat hulle aktief moet optree om te verseker dat die boerderygemeenskap vergoed word vir die onreg wat hulle aangedoen is.

 Lees hoe hulle dit kan regkry in Landbouweekblad se uitgawe van 28 Mei.

20 Mei 2009

0
 
 
  • 1798 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boerepatente by Nampo
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Landbouweekblad, 11 Junie 2010
  • Billike huur?
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction