Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / Sensus-nodig-vir-beplanning

Nuus

Gemengde verwagtinge oor mielie-oes

Terwyl Graan SA reken dat die mielie-oes dalk groter kan wees as wat verwag is, sê sommige boere hul oeste lyk slegter as wat hulle verwag het.

  • Hoenders in haglike toestande ontstel
  • Sterk groei in suiweluitvoer
  • Te min mentors kniehalter kleinboere
  • Boer dodelik siek aan hondsdolheid
  • Nampo-gangers twiet vir die vale
  • Boerepatente bobaas by Nampo
  • Tina wil landboutrusts nie los
meer...

Lekkerlees

  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Dinsdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:22 C
  • Laag:10 C
  • Woensdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:19 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:48

Kaapstad

Bygewerk:22 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:81%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die regte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Sensus nodig vir beplanning

 
Elektrisiteit. Foto: THEUNS BOTHA
Elektrisiteit. Foto: THEUNS BOTHA

Die sensusopname van Oktober 2011 word gedoen om die toekomstige behoeftes van Suid-Afrika se bevolking rondom hulpbronne soos opvoeding, water, elektrisiteit en gesondheidsorg te meet.

Die opname wat vir 9 en 10 Oktober beplan word, is nodig om te verseker dat regeringsdienste gelyk versprei word en dat regeringsgeld in verskillende streke en distrikte vir opvoeding en gesondheid toegewys en versprei word. Dis verder noodsaaklik om kiesdistrikte op nasionale en provinsiale vlak af te baken en die impak van nywerheidsontwikkeling te meet.

Lees ook:

Landbou: Hou dié dryfkragte dop

Elke mens in Suid-Afrika – ook onwettige immigrante – is wetlik verplig om deel te neem.

‘n Inligtingstuk wat die afgelope naweek deur Statistiek Suid-Afrika saam met koerante versprei is, toon dat SSA deeglik bewus is van kommer oor veiligheid. Volgens mnr. Calvin Molongoane, sensus-projekbestuurder, sal veldwerkers maklik uitgeken word.

Hulle het verder probeer om geloofwaardige mense met goeie reputasies in hul gemeenskappe as veldwerkers aan te stel. “Alle veldwerkers dra ‘n identiteitskaart. Indien jy enige bedenkinge het oor ‘n persoon se identiteit, kan jy ‘n tolvrye nommer bel om die veldwerker se identiteit te bevestig.”

Die sensus sal R2 miljard kos.

Om meer inligting te kry, besoek Statistiek Suid-Afrika se webtuiste.

22 Desember 2010

0
 
 
  • 1839 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boerepatente by Nampo
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Boer in buiteland
  • <font color=red>Wen 'n selfoon!</font>
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction