Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / Skanderingsre-ls-verander

Nuus

Gemengde verwagtinge oor mielie-oes

Terwyl Graan SA reken dat die mielie-oes dalk groter kan wees as wat verwag is, sê sommige boere hul oeste lyk slegter as wat hulle verwag het.

  • Hoenders in haglike toestande ontstel
  • Sterk groei in suiweluitvoer
  • Te min mentors kniehalter kleinboere
  • Boer dodelik siek aan hondsdolheid
  • Nampo-gangers twiet vir die vale
  • Boerepatente bobaas by Nampo
  • Tina wil landboutrusts nie los
meer...

Lekkerlees

  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Dinsdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:22 C
  • Laag:10 C
  • Woensdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:19 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:48

Kaapstad

Bygewerk:22 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:81%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die regte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Skanderingsreëls verander

 
Deur LIEZL VERCUEIL

Die SA Veeartsenykundige Raad (SAVR) het tydens die NKWV-kongres in Port Elizabeth aangedui dat hy voortgaan met sy voorgestelde verandering van regulasies aangaande die skandering van diere vir dragtigheid.

Die SAVR stel voor dat geen mediese instrument deur iemand wat nie as 'n veearts geregistreer is gebruik mag word vir die diagnose van siektes of dragtigheid, of om patologiese of fisiologiese diagnoses by diere te doen nie. Die tekort aan veeartse in Suid-Afrika het egter kommer oor dié besluit verwek.

Dié nuus het ook vrese ontlok dat skandering, veral vir skaapboere, onbekostigbaar sal word indien die wysigings aangebring word. Diegene wat ook die diens tans verskaf weens 'n tekort aan veeartse, soos wolmakelaars, is bekommerd oor die moontlike verlies van inkomste wat die verander teweeg kan bring.

Bemagtiging

Volgens die SAVR maak die wet wel voorsiening vir omstandighede waar 'n tekort aan veeartse ondervind word. Me. Hanri Kruger van die SAVR het gesê dat individue deur veeartse bemagtig kan word om paraveterinêre en veterinêre dienste te lewer.

Dit sal benodig dat die gemagtigde persoon verantwoording aan die SAVR sal moet doen aangaande sy of haar professionele gedrag en dat daar minimum standaarde in plek gestel sal word. Volgens Kruger is daar geen klaring is oor wanneer die wysiging bekragtig sal word nie.

Volgens dr. Danie Odendaal van die Suid-Afrikaanse Veterinêre Vereniging is dit belangrik dat bevoegde mense dié tipe van mediese ondersoeke en toetse hanteer. Hy meen dat die kwaliteit van die diens so gewaarborg kan word en dat verantwoording ook beter sal geskied.

9 Junie 2008

0
 
 
  • 1295 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boerepatente by Nampo
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Cremora-koffietert
  • Koningskos uit blikkies
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction