Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / Slangbos-vrek-van-roes

Nuus

Gemengde verwagtinge oor mielie-oes

Terwyl Graan SA reken dat die mielie-oes dalk groter kan wees as wat verwag is, sê sommige boere hul oeste lyk slegter as wat hulle verwag het.

  • Hoenders in haglike toestande ontstel
  • Sterk groei in suiweluitvoer
  • Te min mentors kniehalter kleinboere
  • Boer dodelik siek aan hondsdolheid
  • Nampo-gangers twiet vir die vale
  • Boerepatente bobaas by Nampo
  • Tina wil landboutrusts nie los
meer...

Lekkerlees

  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Dinsdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:22 C
  • Laag:10 C
  • Woensdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:19 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:48

Kaapstad

Bygewerk:22 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:81%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die regte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Slangbos vrek van roes

 
Deur MARLEEN SMITH
Endophyllum elytropappi.
Endophyllum elytropappi.

Slangbos is op groot skaal en oor ’n wye gebied weens roes aan die vrek.

Prof. Hennie Snyman, weidingkundige van die Vrystaatse Universiteit wat al jare navorsing oor dié aggressiewe indringer doen, sê die vrektes kom oor die hele indringinggebied voor.

Party bosse vrek in hul geheel en ander gedeeltelik. Slangbos was die afgelope dekade vir die verlies van duisende hektare weiding oor ’n uitgestrekte deel van die land verantwoordelik.

Snyman het die afgelope weke talle oproepe van boere ontvang wat die vrektes waargeneem het – van Arlington, Kroonstad, Thaba Nchu, Swartruggens, Ventersdorp, Heidelberg in Gauteng, Dordrecht, Zastron en Ladybrand.

Hy het plantmateriaal van besmette bosse by Thaba Nchu gaan versamel en sy plantpatoloog-kollegas, prof. Sakkie Pretorius en me. Cornel Bender, het bevestig dat die bosse swaar met ’n roesswam besmet is.

Endophyllum elytropappi

Met die hulp van die Landbounavorsingsraad se Instituut vir Plantbeskerming is dit voorlopig as Endophyllum elytropappi geїdentifiseer. Voordat die plant begin vrek, verkleur die blare eers geel of groen, en die stam word oranje, rooi of bruin, sê Snyman.

Hy vermoed dat die besmetting die gevolg is van die 2010/’11-groeityd se reёnval wat ver bo normaal was.

• Snyman kan by SnymanHA@ufs.ac.za of (051) 401 2221 gekontak word.

20 Januarie 2012

0
 
 
  • 658 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Onbekende besoeker 
23 Jan 2012 14:54

Kan die slangbos nie kunsmatig met die swam besmet word om sodoende van die pes ontslae te raak nie.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boerepatente by Nampo
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • SEB: 'Stel kleiner ondernemings vry'
  • LandCare noodsaaklik vir landbou
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction