Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / Steenvrugte-mark-onder-druk

Nuus

Gemengde verwagtinge oor mielie-oes

Terwyl Graan SA reken dat die mielie-oes dalk groter kan wees as wat verwag is, sê sommige boere hul oeste lyk slegter as wat hulle verwag het.

  • Hoenders in haglike toestande ontstel
  • Sterk groei in suiweluitvoer
  • Te min mentors kniehalter kleinboere
  • Boer dodelik siek aan hondsdolheid
  • Nampo-gangers twiet vir die vale
  • Boerepatente bobaas by Nampo
  • Tina wil landboutrusts nie los
meer...

Lekkerlees

  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Dinsdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:22 C
  • Laag:10 C
  • Woensdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:19 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:48

Kaapstad

Bygewerk:22 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:81%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die regte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Steenvrugte: Mark onder druk

 
Perskes. Foto: www.pickyourown.org
Perskes. Foto: www.pickyourown.org

Die steenvrugtemark staar dié seisoen verskeie uitdagings in die gesig, veral weens swak wisselkoerse.

Luidens ‘n berig op Fresh Plaza dra sterker mededinging vanuit Suid-Amerika en stygende insetkoste by tot dié probleme.

Pruime
Die pruimbedryf ondervind tans erge mededinging van Argentinië, wat ‘n 400%-verhoging in produksie voorspel. Dié styging word grootliks toegeskryf aan die afwesigheid van gebruiklike ryp en haelstorms waaronder die land gewoonlik gebuk gaan. Sowat 160 300 ton word verwag, in vergelyking met die 33 200 ton van verlede jaar.

Mnr. Jako van Lill, woordvoerder vir Fruits South Africa, sê oor die algemeen is volumes tans hoër as in die vorige jaar, terwyl sommige variëteite – soos Pioneer – se volumes aansienlik gedaal het. Die groottes is ook kleiner weens wisselende weerstoestande tydens die groeiseisoen.

Perskes
Volgens mnr. Bernd Julicher, besturende direkteur van AgriLink – wat in perskes en kaalperskes spesialiseer - sê hulle volumes en gehalte was goed, hoewel die vrugte ook kleiner was. Die kleiner vrugte beperk uitvoere aangesien dit slegs Brittanje is wat dié vrugte aanvaar.

Julicher sê die grootste probleem wat uitvoerders tans beleef is die wisselkoerse. Die swak dollar, pond en euro maak Suid-Afrikaanse produkte duurder en pryse is tussen 15% en 18% laer, wat na produsente teruglei, vergeleke met verlede jaar. Die koste van verpakking het ook met sowat 16% gestyg.

Van Lill stem met Julicher saam, en sê dit is baie belangrik dat hulle hul marksegment tans moet behou vir die volgende seisoen.

11 Januarie 2011

0
 
 
  • 1570 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boerepatente by Nampo
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Landbou.mobi: Nóg lekker luitone
  • Huurkontrak voorbeeld
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction