Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / Vleis-pryse-styg-bestendig

Nuus

Gemengde verwagtinge oor mielie-oes

Terwyl Graan SA reken dat die mielie-oes dalk groter kan wees as wat verwag is, sê sommige boere hul oeste lyk slegter as wat hulle verwag het.

  • Hoenders in haglike toestande ontstel
  • Sterk groei in suiweluitvoer
  • Te min mentors kniehalter kleinboere
  • Boer dodelik siek aan hondsdolheid
  • Nampo-gangers twiet vir die vale
  • Boerepatente bobaas by Nampo
  • Tina wil landboutrusts nie los
meer...

Lekkerlees

  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Dinsdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:22 C
  • Laag:10 C
  • Woensdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:19 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:48

Kaapstad

Bygewerk:22 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:87%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die regte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Vleis: Pryse styg bestendig

 
Deur ANDRIES GOUWS
Rooivleis. Foto: NEVILLE LOCKHART
Rooivleis. Foto: NEVILLE LOCKHART

Die vraag na en die pryse van rooivleis sal waarskynlik in die volgende vyf jaar bestendig styg.

Veeverliese weens ongediertes en diefstal knou egter die bedryf in KwaZulu-Natal, sê mnr. Hendrik Botha, voorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) in dié provinsie.

Daar kan verwag word dat die gemiddelde verbruik van beesvleis teen 2019 sowat 17% hoër sal wees as nou, skaapvleis sowat 31% en varkvleis sowat 14%. Die gemiddelde veilingsprys van beesvleis kan teen 2015 sowat R30/kg wees en dié van skaapvleis sowat R60/kg.

Die vleispryse is die hoogste in die geskiedenis. Botha het boere gewaarsku om dit koelkop te benut deur nóg beter te boer. In die landbou is daar altyd siklusse waarin pryse op en af  beweeg.

Ten opsigte van die statutêre heffings en vrywillige heffings en waarvoor dit gebruik word, sê Botha sowat R8 miljoen sal vanjaar vir navorsing vir die rooivleisbedryf beskikbaar wees. Dit word saamgestel uit sowat R3 miljoen uit die statutêre heffing, sowat R2,5 miljoen uit die Trustfonds wat gestig is ná die ou Vleisraad ontbind het en nog sowat R2,5 miljoen wat van die owerheid verwag word op ’n teenprestasiegrondslag ten opsigte van die geld wat die  bedryf  bewillig.

Nóg sowat R500 000 word van die Vleisbedryfstrust verwag. Dit sal bestee word om aandag te gee aan die ongedierteprobleem en die invloed van aardverwarming op die bedryf.

Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 18 Februarie 2011.

15 Februarie 2011

3.666665
 
 
  • 2265 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boerepatente by Nampo
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Hermitage Makelaars Veritas wynproe
  • Grondbone: Oestyd verg dinkwerk
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction