Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / Vrou-kry-ho-pos-ssa

Nuus

Gemengde verwagtinge oor mielie-oes

Terwyl Graan SA reken dat die mielie-oes dalk groter kan wees as wat verwag is, sê sommige boere hul oeste lyk slegter as wat hulle verwag het.

  • Hoenders in haglike toestande ontstel
  • Sterk groei in suiweluitvoer
  • Te min mentors kniehalter kleinboere
  • Boer dodelik siek aan hondsdolheid
  • Nampo-gangers twiet vir die vale
  • Boerepatente bobaas by Nampo
  • Tina wil landboutrusts nie los
meer...

Lekkerlees

  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Dinsdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:22 C
  • Laag:10 C
  • Woensdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:19 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:48

Kaapstad

Bygewerk:22 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:87%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die regte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Vrou kry hoë pos by SSA

 
Deur THEUNS BOTHA

Sybokhaar SA het bekend gemaak dat me. Jackie Gant (41) aangestel is sy nuwe bemarkings- en bevorderingsbestuurder. Die aanstelling volg nadat mnr. Frans Loots vroeër vanjaar as hoofbestuurder afgetree het en die maatskappy sy personeelstruktuur verander het. Mnr. Deon Saayman is ná Loots se vertrek as die hoofbestuurder aangestel.

Gant bestuur haar eie skakelmaatskappy en was voorheen die bemakingsbestuurder by 'n selfoonmaatskappy. Sy sal verantwoordelik wees vir die binne- en buitelandse bevordering van bokhaar. Mnr. Reinhold du Randt, voorsitter van SSA, sê daar was ook 'n verandering in die direksie. Mnr. Francois Michau van Cradock is in die plek van mnr. Fanie van Heerden (wat vroe&eumlr vanjaar uitgetree het) verkies. Mnr. Clive van Hasselt van Prins Albert is as direkteur herkies.

Du Randt sê hoewel mode die afgelope drie jaar prys van bokhaar verbeter het, is die siklus vir eers verby. "Die huidige goeie prys vir grootbokhaar is te danke aan die skaarsheid van die vesel eerder as mode. Daar is nietemin 'n oplewing in die modevraag vir breigare wat die prys vir kleinbokkiehaar behoort aan te help. "

Hy is bekommerd oor die invloed van die droogte op produksie. Volgens hom is daar boere in veral die westelike deel van die produksiegebied wat vanjaar kwalik 25% van hulle gewone bokkie-oes gaan kry.

23 November 2007

0
 
 
  • 1386 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boerepatente by Nampo
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Grondeise: Nee vir nog uitstel
  • Ingryping in Wes-Kaapse landbou?
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction