Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / Vrugtevlie-kos-nam-miljoene

Nuus

Gemengde verwagtinge oor mielie-oes

Terwyl Graan SA reken dat die mielie-oes dalk groter kan wees as wat verwag is, sê sommige boere hul oeste lyk slegter as wat hulle verwag het.

  • Hoenders in haglike toestande ontstel
  • Sterk groei in suiweluitvoer
  • Te min mentors kniehalter kleinboere
  • Boer dodelik siek aan hondsdolheid
  • Nampo-gangers twiet vir die vale
  • Boerepatente bobaas by Nampo
  • Tina wil landboutrusts nie los
meer...

Lekkerlees

  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Dinsdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:22 C
  • Laag:10 C
  • Woensdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:19 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:48

Kaapstad

Bygewerk:22 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:87%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die regte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Vrugtevlieë kos Nam. miljoene

 

'n Uitbreking van vrugtevlieë in die noorde van Namibië kos die landbou in dié land miljoene rand. Die vlieg - Bactrocera invadens - het vrugte en groente besmet en Suid-Afrika het sy grense vir produkte soos tamaties, mango's, waatlemoene en botterskorsies uit dié land gesluit.

Namibië het 'n nismark vir uitvoere van dié soort in Suid-Afrika omdat botterskorsies en waatlemoene 'n maand vroeër uit Namibië verskaf kan word. Die 600 ha Etunda-besproeiingskema in die Omusati-omgewing voer 80% van sy produkte na Suid-Afrika uit en moet nou sy oortollige voorraad teen spotgoedkoop pryse verkoop.

Mnr. Vilho Nghipondoka, bestuurder, sê die projek het al sowat N$4 miljoen verloor. Die Namibiese mark is te klein om die voorraad te absorbeer, voeg hy by. Namibian Food (Namfo), 'n uitvoerder in Tsumeb, het reeds die meeste van sy produkte uitgevoer.

Mnr. Hannes Arangies, dié maatskappy se bestuurder, meen dat die regering sal moet intree en 'n afgebakende opgawe doen om nog 'n besmetting te verhoed. "Die Suid-Afrikaners sal nie die grens oopmaak tot hulle die syfers het nie. Dit is 'n aggressiewe vrugtevlieg en kan 'n grootskaalse probleem word," sê hy.

Produkte wat met dié vrugtevlieg besmet is, is nie skadelike vir mense nie, maar die insek word as 'n "kwarantyn-organisme" geklassifiseer. Namibië se departement van landbou, waterwese en bosbou sê tegniese personeel hanteer die probleem.

Bron:

Allafrica

19 November 2008

0
 
 
  • 1290 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boerepatente by Nampo
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Wolmark vertoon stewig
  • Minder katoen verwag
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction