Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / Vyf-lisensies-vir-biobrandstof

Nuus

Gemengde verwagtinge oor mielie-oes

Terwyl Graan SA reken dat die mielie-oes dalk groter kan wees as wat verwag is, sê sommige boere hul oeste lyk slegter as wat hulle verwag het.

  • Hoenders in haglike toestande ontstel
  • Sterk groei in suiweluitvoer
  • Te min mentors kniehalter kleinboere
  • Boer dodelik siek aan hondsdolheid
  • Nampo-gangers twiet vir die vale
  • Boerepatente bobaas by Nampo
  • Tina wil landboutrusts nie los
meer...

Lekkerlees

  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Dinsdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:22 C
  • Laag:10 C
  • Woensdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:19 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:48

Kaapstad

Bygewerk:22 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:87%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die regte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Vyf lisensies vir biobrandstof

 
Deur ABRIE BURGER
Mielies. Foto: CHARL VAN ROOYEN
Mielies. Foto: CHARL VAN ROOYEN

Vyf lisensies is al toegestaan vir die vervaardiging van biobrandstof, het mnr. Zingisa Mavuso, hoofdirekteur: petroleumkontroleerder van die Departement van Energie, by die Parlement gesê.

Die Departement vir Energie hou openbare verhore by die Parlement oor bemagtiging in die brandstofbedryf.

Mavuso het aan Landbouweekblad gesê hoewel vyf lisensies vir die produksie van biobrandstof goedgekeur is, dit nie beteken dat dié bedryf reeds in werking is nie. “Dit kan tot 18 maande duur afhangende van die bouwerk en die grootte om ‘n perseel op die been te bring. Beleggers moet gekry word en dan eers word gebou.”

Die vyf lisensies vir die bedryf is die afgelope vier jaar goedgekeur.

Oorskot mielies
Die DA het onlangs uitgelig dat die land se 4 miljoen ton oorskot mielies in die biobrandstofbedryf benut kon gewees het, as dit al in werking was.

Mavuso het by die openbare verhoor van die Parlement se gesamentlike gekose komitee vir ekonomiese ontwikkeling en die een vir energie, uitgelig dat transformasie binne die petroleum-bedryf steeds ’n kwelpunt is.

Mavuso het gesê daar is onderskeidelik 36% swartes op die raad en 41% swartes op topbestuursvlak. “Dit blyk dat dit aan die handves voldoen.” Die handves se mikpunt is om transformasie te bewerkstellig en 25% eienaarskap regoor die waardeketting te bring.

Mavuso het verduidelik as ‘n mens die tien swart raadslede van die nasionale oliemaatskappy, PetroSA, weghaal, sal die Internasionale Oliemaatskappy (IOC) se prentjie anders lyk.

Nie die ware prentjie
Ten tye van die verslag van die bedryf het PetroSA sewe swartes in top bestuur gehad, insluitende sy hoofekonoom en maatskappysekretaris. “So die 36% en 41% op die raad en topbestuur kan nie die ware prentjie wees nie,” meen Mavuso.

Sekere suksesse is wel behaal met transformasie met Reatile Gaz wat met Engen Pretoleum saamgesmelt het op ’n 55% en 45% aandeelhouersbelang.

Chevron het ook sy groothandelsaak verkoop wat deur voorheen benadeelde Suid-Afrikaners opgeneem is.

Die SA Petroleumbedryfvereniging (Sapia) het aangedui dat petroleum 2% tot die land se bruto binnelandseproduk (BBP) bydra en belasting vir diesel, petrol en parafien van meer as R43 miljard is vir die staatskas insamel.

15 September 2010

3
 
 
  • 1650 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boerepatente by Nampo
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Vogelstruisfontein
  • Dooptee vir baba
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction