Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / Water-onder-loep-overberg

Nuus

Gemengde verwagtinge oor mielie-oes

Terwyl Graan SA reken dat die mielie-oes dalk groter kan wees as wat verwag is, sê sommige boere hul oeste lyk slegter as wat hulle verwag het.

  • Hoenders in haglike toestande ontstel
  • Sterk groei in suiweluitvoer
  • Te min mentors kniehalter kleinboere
  • Boer dodelik siek aan hondsdolheid
  • Nampo-gangers twiet vir die vale
  • Boerepatente bobaas by Nampo
  • Tina wil landboutrusts nie los
meer...

Lekkerlees

  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Dinsdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:22 C
  • Laag:10 C
  • Woensdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:19 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:48

Kaapstad

Bygewerk:22 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:87%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die regte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Water onder loep in Overberg

 
Deur AMELIA GENIS
Water. Foto: LEANA ERASMUS
Water. Foto: LEANA ERASMUS

ʼn Openbare vergadering om ʼn visie vir waterhulpbronbestuur in die Overberg te bepaal - waarop die visie vir die hele Breede-Overberg gebou sal word - vind plaas op Donderdag, 20 Mei, in die Cumberland Hotel in Worcester. Die vergadering begin om 09:30.

Die Breede-Overberg opvanggebied-bestuursagentskap (BOCMA) is besig om ʼn strategie te ontwikkel om die waterhulpbronne in die gebied vir toekomstige groei en ontwikkeling te bestuur.

Volgens me. Bea Whittaker, kommunikasiebestuurder vir die projek, moet daar eerstens ʼn goeie begrip van die gebied se sosio-ekonomiese dryfvere verkry word, en daar moet bepaal word wat belanghebbers se visie vir die gebied is.

Hoewel die begrip van ‘water vir groei en ontwikkeling’ nog in sy kinderskoene is, word die druk op waterhulpbronne en die ekonomie wat daarop berus, al hoe groter. In die Breede-Overberggebied heers daar veral kommer oor die agteruitgang in watergehalte, en die uitwerking op die landbou en sy uitvoerprodukte.

Onbeplande en onbeheerde ontwikkeling, veral langs die kus, hou ʼn verdere bedreiging vir die volhoubaarheid van waterhulpbronne in. ‘n Gebrek aan koördinasie tussen beplanningshulpmiddels kan ʼn ook ernstige uitwerking hê op belangrike waterhulpbronne en spesifieke ekosisteme wat beskerm moet word. Daar is dus ʼn groot behoefte aan ’n meer geïntegreerde benadering tot beplanning in die algemeen, en ʼn beter begrip van die belangrike rol van water in sosio-ekonomiese ontwikkeling.

‘n Werkwinkel oor die aangeleentheid word ook op Maandag, 17 Mei, om 09:00 in die Hermanus Ouditorium gehou.

Belanghebbers wat aan hierdie besprekings wil deelneem of die werkwinkel wil bywoon, kan met Whittaker by 028 341 0430 of milkwood@hermanus.co.za in verbinding te tree om meer inligting te kry.

12 Mei 2010

0
 
 
  • 1505 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

corlivdm
18 Okt 2011 12:16

Hi Matthys
Stuur asb. vir my `n e-pos na cornelia.vdmerwe@landbou.com. Ek het die artikel vir jou opgespoor en sal vir jou aanstuur.
Groete,
Corli van der Merwe

  • antwoord
Matthys Saayman 
18 Okt 2011 11:25

Baie dankie vir goeie artikel Amelia!
Ek is op siek na 'n artikel van Amelia Genis naamlik "Water met erns in Suidweste Benader" wat ek nie kry vanaf jul databasis.

Kan jul moontlik vir my details gee wat ek as verwysing kan gebruik in meesters tesis?

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boerepatente by Nampo
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Kontantpryse vir patente
  • Tweekaas-muffins
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction