Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / Waterkwessies-saai-kommer

Nuus

Gemengde verwagtinge oor mielie-oes

Terwyl Graan SA reken dat die mielie-oes dalk groter kan wees as wat verwag is, sê sommige boere hul oeste lyk slegter as wat hulle verwag het.

  • Hoenders in haglike toestande ontstel
  • Sterk groei in suiweluitvoer
  • Te min mentors kniehalter kleinboere
  • Boer dodelik siek aan hondsdolheid
  • Nampo-gangers twiet vir die vale
  • Boerepatente bobaas by Nampo
  • Tina wil landboutrusts nie los
meer...

Lekkerlees

  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Dinsdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:22 C
  • Laag:10 C
  • Woensdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:19 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:48

Kaapstad

Bygewerk:22 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:87%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die regte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Waterkwessies saai kommer

 
Deur CELINDA GROENEWALD
Foto: THEUNS BOTHA
Foto: THEUNS BOTHA

Vir baie swart kleinboere wat deur grondhervorming bevoordeel is, is watervoorsiening ’n groot struikelblok omdat dit nie by grondregte ingesluit word nie. Volgens me. Thandi Sihadi, ’n begunstigde mielie- en suiwelboer van die Hereford-grondhervormingsprojek in Sekhukhune, Limpopo, help die Regering nie veel nie.

Sy sê ondanks die Regering se projek, die Water vir Groei en Ontwikkeling-raamwerk, wat in Maart geloods is, is daar min verandering. Dié projek poog om voldoende water vir ekonomiese ontwikkeling in Suid-Afrika te voorsien.

Volgens die Minister van Waterwese en Omgewingsake, me. Buyelwa Sonjica, verskaf die projek ’n langtermyn perspektief oor hoe om watersekuriteit, -kwaliteit en -hoeveelhede teen 2030 te verseker.

“Ons varswaterbronne word deur klimaatsverandering en ’n groeiende bevolking onder toenemende druk geplaas. Dit lei tot die ongelyke verdeling van waterregte,” sê Sonjica. Die Hereford-begunstigdes sukkel met toegang tot water omdat water- en grondregte tans afsonderlik verkoop word.

Die voormalige voorsitter van die  National African Farmers Union, mnr. Motsepe Matlala, sê bestaande besproeiingskemas in voormalige tuisland-gebiede het geen vasgestelde waterregte nie. Matlala sê daar is in Limpopo sowat 48 000 ha wat onder sowat 126 besproeiingskemas sonder lisensies verbou word.

“Die watergesagte word deur nywerhede, georganiseerde boere en myne oorheers. Daar is beperkte en swak betrokkenheid deur swart mense,” sê mnr. Matlala, wat meen dít benadeel transformasie. “Ons verstaan die klein boer se kommer, maar ander bedrywe soos elektrisiteit, wat baie water gebruik, word ook benadeel,” sê Sonjica.

Die minister sê ’n belangrike deel van watersekuriteit is die ontwikkeling van die infrastruktuur. Haar departement wil oor die volgende vyf tot agt jaar sowat R4 miljard aan die oprigting van 15 verwante projekte spandeer.

“Dit sal die kapasiteit van bestaande waterbroninfrastrukture verhoog om water aan strategiese instansies soos Eskom, Sasol, die mynbedryf en vir algemene verbruik te voorsien,” sê me. Sonjica.

Bron:
Allafrica

7 Oktober 2009

3
 
 
  • 1991 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boerepatente by Nampo
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Voordele van verkorreling van voer vir skaapvoerkraal
  • Formulering van produkte
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction