|
|
|
| Bygewerk: | 22 May 05:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 87% |
| Wind: |
Die Franse wolverwerker en -uitvoerder die Dewarin-groep sluit sy deure in Suid-Afrika en Australië na sowat ‘n eeu van handel om op nuwe bedrywe buite die wolbedryf te fokus.
“Ons maatskappy se wêreldwye strategie is om ontwikkelinge buite die wolbedryf na te streef en om ons fokus op lanolien en kosmetiese produkte te verskerp,” sê mnr. Christian Dewarin.
Me. Elize Pretorius van die NWKV meen dié verwikkeling is betreurenswaardig en sal tot minder mededinging op die plaaslike wolbeurs lei. Daar is nou sewe wolkopers in Suid-Afrika.
Bron:
Agriworld SA
ABC
Farm Online
21 Julie 2009
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)