24 Augustus 2012

542 keer gelees | 0 kommentaar

Landbouweekblad bied saam met Nedbank en Kaap Agri op vanjaar se Swartland-skou op Moorreesburg ’n landbouseminaar aan.


Beleggingsgeleenthede in Afrika gaan bespreek word, asook die rol van die landbou binne die raamwerk van die Grondwet.

Mnr. Piet Mouton van die PSG-groep, mnr. Dave Steward van die FW de Klerk-stigting en mnr. Johan de Lange van Kaap Agri Produkte is die sprekers.

Die seminaar word in die Groot Tent gehou en begin om 08:30 op Vrydag 7 September. Navrae: Tel. 022 482 8002 of e-pos: rene.boshoff@kaapagri.co.za.
Kommentaar
Slegs in Afrikaans

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights