Deur JAN BEZUIDENHOUT
28 September 2012

728 keer gelees | 1 kommentaar

Alles was groen op Breyden Groenewald se eerste verjaardag, van ’n groen speelgoedtrekker tot ’n groen verjaardagkoek!


Om jong Breyden Groenewald se eerste verjaardag iets besonders te maak, het sy ouers heelwat moeite gedoen met ’n John Deere-speelgoedtrekker én ’n groen verjaardagkoek!

Mev. Chantell Groenewald van Secunda het die meegaande foto’s van klein Breyden vir Landbou.com gestuur. Sy en haar man, Breyten, se harte het geswel met trots oor dié klein rakkertjie.

Chantell het laat weet dat die foto’s op die plaas Rietfontein, sowat 5km buite Trichardt, in Mpumalanga geneem is. Op dié plaas is ’n saai- en veeboerdery.

Die Groenewalds woon tans op Secunda, maar was vir sowat ses jaar woonagtig op hierdie plaas. "Die plaas en plaaslewe sowel as die diere lê ons baie na aan die hart, en so ook bring ons nou nog baie kosbare tyd oor naweke saam met ons vriende en kinders op die plaas deur,"skryf sy.

* Nou ja, as jou van Groenewald is, is jou toekoms ook seker Groen!


Kommentaar
Slegs in Afrikaans


Teresia Strydom

2012/10/01 07:40:53 AM

Dis pragtig Chantell.

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights