28 Maart 2010

1921 keer gelees | 0 kommentaar

Dit blyk Cosatu het ‘n ommekeer ondergaan wat arbeidsmakelary betref en sê nou dat hy regulasie van dié bedryf sal steun indien dit “waterdig” is.


Die vakbondfederasie Cosatu sê hy sal die regulasie van arbeidsmakelary in Suid-Afrika steun mits dit “waterdig” is, lui ‘n berig van Fin24.com. Dít nadat die groep verlede jaar ‘n algehele verbod op dié bedryf aangespoor het.

Mnr. Zwelinzima Vavi, hoofsekretaris, het verlede week tydens ‘n toespraak voorgelê aan die Confederation of Associations in the Private Employment Sector gesê arbeidsmakelaars sit agter die uitbuiting van werkers. Luidens ‘n artikel van Mzan.si het hy gesê meer en meer werkgewers omwentel arbeidswette deur permanente poste met tydelike poste te vervang.

Arbeidsmakelaars is een van die drywers in dié proses. Dit is die rede waarom ons lede gevra het dat ons ‘n veldtog loods om dié gebruik stop te sit,” sê hy. Intussen berig Fin24.com dat Vavi ook gesê het dat Cosatu se deur nie toe staan vir ander voorstelle as ‘n algehele verbod nie.

29 Maart 2010


Kommentaar
Slegs in Afrikaans

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 12/06/13 19/06/13 %
Beesvleis A2/A3 2771c 2774c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1440c 1432c down -0.6
Skaapvleis A2/A3 4249c 4300c down 1.2
Varkvleis (gem. prys) 1784c 1792c down 0.4
Braaikuikens 1506c 1506c down 0

Aandele

Pricecheck Flights