Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Grondhervorming / Kleinboere-vra-vir-meer-van-staat

Nuus

Gemengde verwagtinge oor mielie-oes

Terwyl Graan SA reken dat die mielie-oes dalk groter kan wees as wat verwag is, sê sommige boere hul oeste lyk slegter as wat hulle verwag het.

  • Hoenders in haglike toestande ontstel
  • Sterk groei in suiweluitvoer
  • Te min mentors kniehalter kleinboere
  • Boer dodelik siek aan hondsdolheid
  • Nampo-gangers twiet vir die vale
  • Boerepatente bobaas by Nampo
  • Tina wil landboutrusts nie los
meer...

Lekkerlees

  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Dinsdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:22 C
  • Laag:10 C
  • Woensdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:19 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:48

Kaapstad

Bygewerk:22 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:87%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die regte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Kleinboere vra vir meer van staat

 
Deur JOYLENE VAN WYK
Kleinboere by die Parlement. Foto: JOYLENE VAN WYK
Kleinboere by die Parlement. Foto: JOYLENE VAN WYK

Kleinboere van die Noord- en Wes-Kaap het weer ‘n memorandum aan die Departement vir Landbou, Bosbou en Visserye by die Parlement oorhandig nadat die een wat hulle twee jaar gelede oorhandig het nie juis aandag geniet het nie.

Die kleinboere wat die veldtog vir voedselsoewereiniteit uitmaak, wil onder meer hê dat streng beperkings op privaateienaarskap van grond ingestel word en dat slegs diegene wat hul grond self bewerk toegelaat word om dit te besit.

Dr. Peter Thabete, waarnemende direkteur-generaal van die Departement vir Landbou, Bosbou en Visserye, het die memorandum namens minister Tina Joemat-Pettersson ontvang.

In 2008 het die groep sy kwessies aan die vorige landbouminister, me. Lulu Xingwana, uitgespel, maar pogings om gehoor te word, het niks opgelewer nie. Mnr. Danie Engelbrecht, voorsitter van die veldtog vir voedselsoewereiniteit, sê die mense het nie grond om op te boer nie en diegene wat grond het, kry te min geldelike hulp van die Regering om dit werkbaar te maak.

Hulle wil hê dat daar ‘n radikale herverdeling van die land se grond moet kom ten gunste van arm mense. Verder is hulle teen die koop en verkoop van water en meen dat die kommersialisasie hiervan armes se dood kan kos.

21 Junie 2010

5
 
 
  • 1600 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

George Bosman
22 Jun 2010 09:36

Ek het pas n plaas gekoop in die Standerton omgewing geld dit vir my ook

  • antwoord
mkruger
21 Jun 2010 15:32

Net om seker te maak vir die dom ouens soos ek:
Is dit kleinboere of swartboere ?

As dit kleinboere is gaan ek seker ook aanspraak kan maak op geldelike steun as hulle veldtog suksesvol is ?

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boerepatente by Nampo
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Geen wet teen indringerplante?
  • Daaglikse Nuusbrief (edition 414)
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction