Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Grondhervorming / Publiek-met-wet-teenstaan

Nuus

Gemengde verwagtinge oor mielie-oes

Terwyl Graan SA reken dat die mielie-oes dalk groter kan wees as wat verwag is, sê sommige boere hul oeste lyk slegter as wat hulle verwag het.

  • Hoenders in haglike toestande ontstel
  • Sterk groei in suiweluitvoer
  • Te min mentors kniehalter kleinboere
  • Boer dodelik siek aan hondsdolheid
  • Nampo-gangers twiet vir die vale
  • Boerepatente bobaas by Nampo
  • Tina wil landboutrusts nie los
meer...

Lekkerlees

  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Dinsdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:22 C
  • Laag:10 C
  • Woensdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:19 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:48

Kaapstad

Bygewerk:22 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:87%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die regte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

'Publiek met wet teenstaan'

 
Deur LIEZL VERCUEIL

Die Demokratiese Alliansie (DA) meen dat die Parlementêre proses rakende die omstrede Wetsontwerp op Onteiening tot nou chaoties en uiters swak bestuur is. Dié politieke party ondersteun volhoubare en regverdige grondhervorming, maar is hoogs ontsteld oor die hantering van publieke verhore rakende die wetsontwerp.

Volgens mnr. Sydney Opperman, DA-LP en die party se woordvoerder vir publieke werke, was die proses vir die deelname van die publiek aan die wetsontwerp se ontwikkeling so swak geadverteer, en in sulke afgesonderde plekke gehou, dat selfs lede van die portefeuljekomitee vir publieke werke - wat die wetsontwerp verwerk - nie die verrigtinge kon bywoon nie.

Die komitee sou ook dié week vir verskeie vergaderings vir beraadslaging oor die voorgestelde wet byeengekom het, maar die vergaderings is sonder kennis afgestel. Die lede van die komitee is nie in kennis gestel nie en geen nuwe datums is vasgestel vir die vergaderings nie.

" 'n Voorwendsel"

Opperman sê dat die konsultasieproses vir die wetsontwerp 'n voorwendsel is en dat dit duidelik is dat die ANC beoog om die wetsontwerp deur die Parlement te jaag, ten spyte van die "massiewe teenstand wat die wetsontwerp van die publiek ontlok het".

Hy meen ook dat daar nie genoeg tyd opsy gesit is vir bydrae van die publiek nie. "Dit is besonder absurd dat wetgewing wat so krities is vir Suid-Afrika se sosio-ekonomiese toekoms slegs drie dae toegeken is vir oorweging."

Die DA sal 'n versoek aan die voorsitter van die portefeuljekomitee vir publieke werke rig om vas te stel waarom die geskeduleerde vergaderings is skielik afgestel is. Die party sal ook versoek dat die publieke konsultasie proses vir die wetsontwerp weer geloods word.

30 Julie 2008

0
 
 
  • 1606 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boerepatente by Nampo
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Plaasaanvalle (3): Wie is aanvallers en waarom?
  • Mielie-oes grootste sedert 1981
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction