Met die toename in plaasaanvalle, is plaasbeveiliging vandag noodsaakliker as ooit tevore. Hier is raad oor wat jou te doen staan in sekere omstandighede.
Toe mnr. Arthur Rudman (67) en sy vrou Trinette op hul plaas aangeval is, was dit Trinette se gebede wat hulle gered het, glo die egpaar.
Ondersteun die Springbokke én Agri Securitas deur amptelike rugbyklere vir die IRB Rugby Wêreldbeker aan te skaf.
Steve Hofmeyr het in 'n onderhoud met Landbouweekblad oor sy Stop die Plaasmoorde-veldtog gepraat. Lees hier die volledige onderhoud.
Roofdiere het mnr. Johannes van Wyk van die plaas Rietpoort, by Loxton, in ‘n hoek gedryf.
‘n Webwerf om plaasaanvalle en –moorde in Suid-Afrika te monitor is deur die boer wat mnr. Julius Malema van volksmoord aangekla het, op die been gebring.
‘n Misdaadnoodfonds is gestig nadat ‘n meisie wat tydens ‘n plaasaanval verkrag is ná maande nog geen traumabehandeling ontvang het nie.
‘n Vergadering om die veiligheids-kwessies wat plaaswerkers raak te bespreek vind tussen die Minister van Polisie en vakbond Fawu plaas.
Boere, werkers en plaasbewoners het mekaar nodig as teenwig vir plaasaanvalle, en hulle moet hande vat, het die portefeuljekomitee vir Polisie gehoor.
Van die Regering word verwag om plaasaanvalle te veroordeel, sê Agri SA ná sy landelike misdaadkonferensie in Centurion.