Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Plaasveiligheid / Hofsaak-oor-lesotho-grens

Nuus

Gemengde verwagtinge oor mielie-oes

Terwyl Graan SA reken dat die mielie-oes dalk groter kan wees as wat verwag is, sê sommige boere hul oeste lyk slegter as wat hulle verwag het.

  • Hoenders in haglike toestande ontstel
  • Sterk groei in suiweluitvoer
  • Te min mentors kniehalter kleinboere
  • Boer dodelik siek aan hondsdolheid
  • Nampo-gangers twiet vir die vale
  • Boerepatente bobaas by Nampo
  • Tina wil landboutrusts nie los
meer...

Lekkerlees

  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Dinsdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:22 C
  • Laag:10 C
  • Woensdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:19 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:48

Kaapstad

Bygewerk:22 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:87%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die regte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Hofsaak oor Lesotho-grens

 
Deur ELMARIE SCHOEMAN

Vrystaat Landbou sleep die Regering nou hof toe om sy verpligting teenoor die veiligheid van die landbougemeenskap aan die Lesotho-grens na te kom.

Vrystaat Landbou se regspan het die daad by die woord gevoeg en gister sy aansoek by die Hooggeregshof in Bloemfontein ingedien om die Regering te verplig om veral die landbougemeenskap se veiligheid aan die Lesotho-grens te verseker.

Altesaam 14 verweerders is genoem.

Die regspan is deur adv. George Bizos gelei en deur mnr. Jan Smit van Naude's Prokureurs verteenwoordig. Die aansoek beslaan meer as 800 bladsye oor die krisis aan die Lesotho-grens, waar boere al jare lank onder misdaad deurloop.

Mnr. Louw Steytler, voorsitter van Vrystaat Landbou, het gesê dis 'n dag waar reg en geregtigheid sal plaasvind. "Vrystaat Landbou verdedig met trots, nie net die boere langs die Lesotho-grens se konstitusionele reg om deur die staat deur misdaad beskerm te word nie, maar ook indirek elke burger van die land se reg in dié verband", sê hy.

As die aansoek suksesvol is sal die staat onder meer die grensheining tussen Suid-Afrika en Lesotho in stand moet hou en patrollies moet doen. Eise vir skadevoergoeding sal ook kan volg.

Die verweerders is:

  • President van Suid-Afrika

  • Minister van Veiligheid en Sekuriteit

  • Minister van Verdediging

  • Minister van Binnelandse Sake

  • Premier van die Vrystaat

  • LUR vir veiligheid en sekuriteit vir die Vrystaat

  • Nasionale kommissaris van die SAPD

  • Provinsiale kommissaris van die SAPD

  • Minister van Landbou en Grondsake

  • Minister van openbare werke

  • LUR vir landbou en grondsake

  • LUR vir penbare werke, paaie en vervoer

  • Minister van Buitelandse Sake

  • Minister van Finansies.

8 April 2009

 

0
 
 
  • 1385 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boerepatente by Nampo
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Geen Slenkdal-wol by veiling
  • Skape gly-gly gedip
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction