Meer as 1 400 mense het landbou.com se Stop plaasmoorde-petisie onderteken.
As al die boere dood is, wat gaan ons eet, vra een van die ondertekenaars van die Stop plaasmoorde-petisie wat die redaksie van landbou.com opgestel het. Hier is nog kommentaar.
Rene Theron: Wat van 'n landwye staking van ALLE boere vir lank genoeg om die kosrakke en supermarkte te laat leegloop. Almal gaan swaarkry maar dit sal dalk die inkompotente regering laat wakker skrik van honger.
Eric Aspeling: This is not "murder" it is "genocide". It is a crime against humanity NOT to attend to it.
Nikke Strydom: Hierdie stille oorlog gaan op die langtermyn negatiewe gevolge vir alle voedselverbruikers hê.
Abraham van der Linde: Although we live in a country of multi cultures, -skin colors, even -beliefs. Underneath we all share the same color of blood. Let's stop these murders and live as one community as God intended.
Paul Bruwer: Stop dit asb. Dit breek ons moraal af en doen ons land onherroeplike skade aan.
Wilhelm Sijlstra: I believe we can make a difference. Knowing I am taking part to do this (singing) is a good feeling.
Clemens Steenkamp: Dis tyd dat daar iets gedoen word, ons is siek om elke dag te hoor van onskuldige mense wat vermoor word, daar is geen toekoms vir ons kinders meer nie!!!!!!!
Frank van Niekerk: My lifes dream to retire on a farm now seems not an option. Because older people are easy targets. Government takes away quick response commando units and replaces it with incompetent and non interested police.
Llewellyn Kriel: We all want to be proud citizens of South Africa. Not scarred survivors or frightened victims.
Dalena Lombard: Ek is 'n boer en sal my leefstyl en beroep vir niks in die wêreld verruil nie. Ek hoop en bid dat die situasie verbeter en die sinnelose geweld tot 'n einde kom.
Eloise du Plessis: Plaasmoorde in ons land is skrikwekkend en daar word niks aan gedoen nie. Hoe kan ons regering toelaat dat die mense wat sorg vir kos op ons borde en werk vir ander so sorgeloos vermoor kan word?
Johann Lemmer: Everything and anything possible should be done to stop farm murders and attacks. Time has come for us to live and work together in peace and harmony.
Estie van der Merwe: This is war against our farmers!! we must put a stop to this!!!
Ronell Muller: Dankbaar dat hierdie aanvalle op boere te lange laaste deur iemand ernstig opgevat word en daar iets omtrent gedoen word!
Eddie Williams: As al die boere dood is, wat gaan ons eet?
Marlene Rademeyer: Bring back the commandos, not negotiable!!!
Fanie Du Toit: Sover vee die regering hul af aan alle petisies deur blankes. Swartes toi-toi en steek brand en breek af, dan eers word daar geluister. So, ‘n beskaafde manier van kla het geen invloed op die regering.
Piet van der Slikke: Verschrikkeliijk die moorden ik voel als Nederlandse melkveehouder met U mee en hoop dat de verschrikkingen snel zullen stoppen!!
Pieter Bosselaar: Uw land zal vervallen tot armoede en het sociale leven zal ontwrichten, wetteloosheid neemt toe, voedselvoorziening komt onder druk en de kennis zal worden uitgeroeid. Bescherm uw boeren! Pred. 5: 8b
Frank van Niekerk: My lifes dream to retire on a farm now seems not an option. Because older people are easy targets. Gov takes away quick respons commando units and replaces it with incompetent and non interested polic
Clemens Steenkamp: Dis tyd dat daar iets gedoen word, ons is siek om elke dag te hoor van onskuldige mense wat vermoor word, daar is geen toekoms vir ons kinders meer nie!!!!!!!
Klik hier om aan die petisie deel te neem.
18 Februarie 2010
Kommentaar
Die feit dat die regering nie erns maak om plaasmoorde te stop nie,is uit en uit n bewys dat dit nie n motief vir roof is nie,maar aksies om die boere van plase te verwyder. Die barbaarse optrede wat gepaardgaan met die moorde is n bewys dat diesulkes geen menslikheid in hulle het nie en nie omgee waar voedsel vir die toekoms vandaan gaan kom nie. Die regering sal soos n tweede Zimbabwe bakhand staan vir geldelike hulp omdat die land nie genoeg voedsel kan produseer nie. Sal hulle erken dis deur hulle slap en traak-my-nie-agtigheid dat boerdery sal ineenstort? Nee,hulle sal nog steeds dans met gebalde vuiste,want dis al wat hulle kan doen.
Die owerheid van die dag sal in die geskiedenis gebrandmerk wees dat sulke barbaarshede deur hulle toegelaat was. Die geskiedenis is vir altyd. Hulle moet ook die verantwoordelikheid dra vir hulle optrede of gebrek daaraan.
Ons blankes het eintlik die hef in die hand, maar of ons sal en kan saamstaan om 'n plan deur te voer is 'n perd van 'n ander kleur. Daar was onlangs statistieke rondom die persentasie belastingbetalers (ek en jy). Kan ons nie saamstaan nie. Kom ons trek 'n petisie op en gee die regering 'n maand om die boodskap aan alle "comrades" oor te dra. As daar weer 'n plaasmoord is in enige deel van ons mooi land, weier ons om 'n sent belasting te betaal. Geen vorm nie. Ons sal ons belasting in 'n trust betaal en self bestuur. Ek reken daar sal vinnig bakhand gestaan word. Want waar gaan die regering (Malema veral) geld vandaan kry? Hulle sal ons nie kan toesluit nie, ons is te veel en die tronkbewaarder gaan nie 'n salaris ontvang nie. Kom toe, iemand help hiermee. Le ons dit aan solidariteit voor?
Hoe lank wil hulle nog moor, besef hulle nie dat hulle met die spens van die land se sleutels speel nie. Kan hulle die land van voedsel voorsien as al die boere wat probeer om kos te produseer vermoor word
Ek verstaan nie die stilte rondom plaasmoorde nie. Ons het 'n onverskrokke leier/organisasie nodig wat hierdie onding internasionaal kan opblaas sodat die internasionale gemeenskap gedwing word om standpunt in te neem. Is die vergadering met Obama en die res van die Europese leiers al gereel?
Die regering is nie te bekommerd as n' paar boere ophou boer nie, want hulle "kronies" gaan geld maak uit al daardie produkte wat ingevoer gaan word, en ten duurste aan die publiek verkoop sal word. Hulle verskoning vir die duur produkte sal wees, dat dit direk die SA boer se skuld sal wees omdat hulle nie meer wil voorsien aan die land nie. Die feit dat hulle nie hulp kry met die beskerming en beskerming teen invoer van ge-subsidieerde produkte nie sal nooit aan die publiek genoem word nie. As die boere rerig wil kan hulle die land so gou op sy kniee bring, dit is skrikwekkend! Miskien dan sal die man op straat besef dat kos nie van Pick @ Pay en checkers af kom nie, en net dalk kan daar dalk lig gesien word deur die onbekwame leiers van die land!
Tussen die ontwapenings wet en plaasmoorde lyk die toekoms vir ons maar BAIE donker. MAAR EK BLY!!!!!
Dis onaanvaarbaar en dan word daar gese dis n demokrasie. Mense moenie julle wapens opgee nie. Dis n jammerte dat baie van ons Boere nou in ander lande Boer. Vanaf Amerika reg deur tot in Australie. Suid-Afrika het ons Boere in die buiteland vir altyd verloor. Gelukkig is ons veilig hier waar ons is.
Plaasmoorde is uit en uit "etniese suiwering"/eng genocide.Dit is 'n regeringsondersteunde program,vandaar die regering se onwilligheid om daarteen op te tree en welgeplaassde kommentaar soos onlangs van Sexwale(met sy groot wynplaas)wat gelyke met haiti getrek het om die proses aan te vuur. Hulle het die kommandostelsel verwoes en die polisie totaal verlam met hulle patetiese regstellende aksie aanstellings van ongeskoolde korrupte kriminele van bestuur tot laagste rangvlak.Al hoe meer landbougrond le bar en al die plase aan swartes oorgedra faal.Die bevolking groei,die voedselproduksie neem af,klimaatskommeling maak landbou meer onvoorspelbaar-logika dikteer:pas jou landbousektor op. Maar nee-"we breed,you feed"-dis mos hoe Afrika eintlik werk. Die gehate blanke Weste sal mos kom help want hulle skuld Afrika mos!Die feit dat 'n sesde van die planeet se bevolking tans voedselhulp nodig het neem insig.Waar sal die geld vandaan kom om vir grootskaalse voedselinvoere te betaal,om paaie te rehabiliteer en die diesel om die vervoer te bewerkstellig?Dis ner die anc wat Mugabe en Zimbabwe as 'n rolmodel kan sien. Geknelde land,bedroefde land,verlate land;
die Engelse het immers die 2e Boere-oorlog gewen deur die landbousektor te verwoes.
Waar is ons leiers, dit is nou die tyd om massa aksie te organiseer. Met die derduisende besoekers wat die land gaan besoek sal die wêreld weldra kennis moet neem
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)