Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Plaasveiligheid / Veiligheidskrisis-l-grondewet

Nuus

Gemengde verwagtinge oor mielie-oes

Terwyl Graan SA reken dat die mielie-oes dalk groter kan wees as wat verwag is, sê sommige boere hul oeste lyk slegter as wat hulle verwag het.

  • Hoenders in haglike toestande ontstel
  • Sterk groei in suiweluitvoer
  • Te min mentors kniehalter kleinboere
  • Boer dodelik siek aan hondsdolheid
  • Nampo-gangers twiet vir die vale
  • Boerepatente bobaas by Nampo
  • Tina wil landboutrusts nie los
meer...

Lekkerlees

  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Dinsdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:22 C
  • Laag:10 C
  • Woensdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:19 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:48

Kaapstad

Bygewerk:22 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:87%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die regte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

'Veiligheidskrisis lê by Grondewet'

 
ISABEL STOLTZ

Suid-Afrika se veiligheidsprobleem is nie 'n tekort aan polisiemanne nie. Die probleem lê voor die deur van die Grondwet, het dr. Jan du Plessis, bekende toekomsanalis op die TLU SA se konferensie oor veiligheid in Pretoria gesê.

"Die Grondwet skep 'n dualisme met die verpligting om 'n veilige omgewing vir burgers te skep en andersyds ongelykhede in die verlede reg te stel met breë bevolkingsverteenwoordiging".

"Die politieke profiel van die polisie is nie gebaseer op vermoë nie, maar op rassesamestelling ingevolge die Grondwet. Dit beteken die mense is daar, maar kundigheid ontbreek om die werk te doen."

Hy voorspel dat die veiligheidsituasie in die land nie gaan verbeter nie, maar 'n groter probleem gaan word. "Dit is die harde werklikheid wat mense in hul toekomsbeplanning in ag moet neem."

Volgens mnr. Henri Boshoff van die Instituut vir Sekerheidstudies beperk die veiligheidswette mense om op te tree. Hy sê die grootste groep vuurwapeneienaars is in die selfverdedigingsveld en daar is geen vereniging wat dié groep verteenwoordig nie.

Hy meen beveiliging gaan in die toekoms 'n al hoe groter hap uit mense se inkomste neem, hoewel daar geen veiligheidswaarborge is nie.

Boshoff sê daar is geen verskil meer tussen plaasaanvalle en wat nou in stede en dorpe gebeur nie.

"Gemeenskappe moet deur die gemeenskapspolisiëringsforums (GPF) druk op die SA Polisiediens plaas om sy plig na te kom. Hulle met deur die GPF klagte lê as dit nie gebeur nie."

Hy sê landelike beveiliging het om die kommando's gedraai en sektorpolisiëring sal nooit werk as mense wat dit moet uitvoer, blankes nie goedgesind is nie.

Landbouweekblad, 2 Maart 2007

 

0
 
 
  • 1276 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boerepatente by Nampo
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Omgekrapte boer eis van LUR oor veiling
  • Ja vir SEB-melktransaksie
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction