Bedryfsake


Die uiters gewilde SA Kaasfees is aangewys as die beste uitstalling in Suider-Afrika.

483 keer gelees | 0 kommentaar 28 November 2012


Verdere loonstakings op plase in die Wes-Kaap kan vanaf 4 Desember plaasvind.

2250 keer gelees | 7 kommentaar 27 November 2012


Jeugdiges tussen die ouderdomme van 18 en 25 word genooi om deel te neem aan ’n kompetisie oor idees om die wêreld te voed, sê Bayer.

390 keer gelees | 0 kommentaar 27 November 2012


In ’n eerste in sy soort sal die Ayrshire-telersgenootskaap se Kaapland Ayrshire-kampioenskap in 2013 op Heidelberg se landbouskou plaasvind.

683 keer gelees | 4 kommentaar 27 November 2012


Groot dele van die land smag na reën omdat weiding oral begin skraps word.

759 keer gelees | 4 kommentaar 24 November 2012


Tot 40% van die groentewerkers in die Ceres-streek kan werkloos wees indien boere verder meganiseer.

1072 keer gelees | 2 kommentaar 23 November 2012


Plaaswerkers se omstandighede en vergoeding is 'n vuurwarm besprekingspunt. Ons kyk hoe sake werklik lyk.

3122 keer gelees | 11 kommentaar 20 November 2012


Te midde van arbeidsonrus het dié plaaswerker ’n gesogte toekenning en pryse ter waarde van R90000 losgeslaan.

774 keer gelees | 2 kommentaar 19 November 2012


Ná drie maande is daar steeds net een boerevereniging, een kerk en geen politieke partye nie. Dit gaan dus goed met die Suid-Afrikaanse boere wat in die Republiek van die Kongo boer.

1151 keer gelees | 1 kommentaar 19 November 2012


'n Gediversifiseerde multinasionale maatskappy soek na 'n ervare individu om in diens te neem as algemene landboubestuurder in Ethiopië.

458 keer gelees | 0 kommentaar 19 November 2012


Promosie: Lonza Wood Protection plaas klem op produkbewustheid en opvoeding, veral in die landbousektor en onder paalbehandelingsondernemings.

332 keer gelees | 0 kommentaar 15 November 2012


Hersiene dieetriglyne vir Suid-Afrika wys suiwelprodukte uit is ’n sleutel tot goeie gesondheid.

578 keer gelees | 0 kommentaar 15 November 2012


’n Beslissing word tans afgewag ná Agri SA se saak oor mineraalregte, wat oor beweerde onteiening handel, in dié hof voorgekom het.

402 keer gelees | 0 kommentaar 12 November 2012


Altesame 87 diensverskaffers van die Departement van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling moes gemiddeld 122 dae vir betaling wag, sê DA.

439 keer gelees | 0 kommentaar 12 November 2012


Die vier neefs van die Van Loveren-wynkelder is die afgelope naweek aangewys as Landbouskrywers SA se Boer van die Jaar vir 2012.

768 keer gelees | 0 kommentaar 12 November 2012

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights