Diere


Veeartse het 'n toename in parasietsyfers opgemerk weens laat somerreënval in die eerste helfte van April.

321 keer gelees | 0 kommentaar 14 Mei 2013


’n Swart Angus-bul, Holvlei Voyager, van die Vredenbuerg-omgewing, het in Maart na Tristan da Cunha verhuis.

712 keer gelees | 0 kommentaar 8 Mei 2013


Bloemskou 2013 het tóg vir 'n skaapskeer-hoogtepunt gesorg toe 'n Merino-ooi se ses jaar oue vag afgeskeer is.

1595 keer gelees | 3 kommentaar 29 April 2013


'n Abnormale lam, wat nes 'n mens-baba lyk, het saam met 'n gewone lammetjie die lig op 'n Swartlandse plaas gesien.

4520 keer gelees | 3 kommentaar 17 April 2013


Nuttige inligting is vervat in Maart se verslag van veesiektes wat oral in Suid-Afrika voorgekom het.

846 keer gelees | 0 kommentaar 15 April 2013


Renosters in wildreservate kan teen 2026 uitsterf mits stroping voortgaan soos wat tans die geval is.

1058 keer gelees | 4 kommentaar 5 April 2013


’n Hele maand lank bied ’n Gautengse restaurant nét Drakensbergervleis op sy spyskaart aan!

1214 keer gelees | 1 kommentaar 21 Maart 2013


Veeartse beveel aan dat boere nou van alle onproduktiewe, nie-produserende en ou diere ontslae raak.

1237 keer gelees | 3 kommentaar 19 Maart 2013


Daar is ’n persepsie dat net beeste wat op die veld grootgemaak is, ‘omgewingsvriendelik’ is. Die waarheid is dat enige beesproduksiestelsel volhoubaar kan wees.

1028 keer gelees | 1 kommentaar 19 Maart 2013


Boere wat hul eie voer meng, kan hulle in oneindige rompslomp vasloop met ’n nuwe wet wat tans oorweeg word.

1296 keer gelees | 4 kommentaar 18 Maart 2013


Vraagtekens hang oor vee-invoer uit Namibië, veral oor vee wat glo nie korrek gemerk is nie.

872 keer gelees | 1 kommentaar 26 Februarie 2013


Goeie reën en warm weer in sommige dele van die land het 'n vlaag van parasiete by vee veroorsaak.

1246 keer gelees | 3 kommentaar 21 Februarie 2013


Melkboere in Frankryk wat ’n spesifieke voermengsel vir hul beeste gebruik, kan euros verdien vir beperkte kweekhuisgasvrystelling.

621 keer gelees | 1 kommentaar 14 Februarie 2013


Rolspelers in die vleisbedryf het ’n werksessie oor dié bedryf, klimaatverandering en navorsing gehou.

1027 keer gelees | 0 kommentaar 7 Februarie 2013


Een van Suid-Afrika se groot pluimvee-produsente het sy sakebelange uitgebrei deur aandele in Zambië te koop.

716 keer gelees | 0 kommentaar 7 Februarie 2013

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights