Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Diere / Ander-diere / Ander-diere / Blinker-toekoms-vir-varkboere

Nuus

Gemengde verwagtinge oor mielie-oes

Terwyl Graan SA reken dat die mielie-oes dalk groter kan wees as wat verwag is, sê sommige boere hul oeste lyk slegter as wat hulle verwag het.

  • Hoenders in haglike toestande ontstel
  • Sterk groei in suiweluitvoer
  • Te min mentors kniehalter kleinboere
  • Boer dodelik siek aan hondsdolheid
  • Nampo-gangers twiet vir die vale
  • Boerepatente bobaas by Nampo
  • Tina wil landboutrusts nie los
meer...

Lekkerlees

  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Dinsdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:22 C
  • Laag:10 C
  • Woensdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:19 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:48

Kaapstad

Bygewerk:22 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:87%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die regte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Blinker toekoms vir varkboere

 
Deur MARIEKE SNYMAN

Die volgende paar jaar lyk belowend vir plaaslike varkprodusente. Die SA Varkprodusente-organisasie (Savpo) is van die mening dat varkproduksie teen 2019 met 15% tot 20% gaan groei.

Volgens mnr Simon Streicher, hoofbestuurder van Savpo, gaan groot varkprodusente uitbrei, terwyl kleiner produsente die bedryf gaan verlaat omdat hulle nie winsgewend kan boer nie.

Oor die volgende tien jaar gaan die vraag na varkvleis internasionaal ook aanhou groei, het Streicher gesê. Hoofsaaklik sal die vraag na varkvleis van ontwikkelende lande kom as gevolg van groeiende bevolkings, 'n styging in die per kapita-inkomste van verbruikers en 'n verandering in die houdings van verbruikers teenoor varkvleis.

Oor die volgende drie tot vyf jaar sal daar heelwat gefokus word op die gesondheid van varke in Suid-Afrika. Dr Peter Evans, gesondheidsbeampte van Savpo, meen op die korttermyn is dit belangrik om te bewys Suid-Afrika is ontslae van varkkoors (CSF). Saam met nasionale veeartsdienste wil Savpo ook 'n serologiese opname, wat ander siektes ook sal insluit, maak.

Omdat daar nie meer op plaaslike insetverskaffers hoef staat gemaak te word om op die hoogte te bly met internasionale neigings nie, hoef Suid-Afrikaanse varkvleisprodusente - wanneer dit kom by toerusting en behuising - nie meer terug te staan nie.

Varkbehuising- en toerusting moet aanhoudend opgegradeer word om mededingendheid te behou, het mnr. Dalein Heyl van die Dalein Plaasbou Edms Bpk gesê.

25 Februarie 2009

0
 
 
  • 1777 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boerepatente by Nampo
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Rekordprys vir karakoelpels
  • Talle vakante staatsposte
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction