Klostridiale miositis-sindroom

 

Alle siektes wat soos sponssiekte lyk, is dalk nie sponssiekte nie, sê Ceva Dieregesondheid.

“Die siektes wat deur die klostridiale kompleks veroorsaak word, wat aansteeklik maar nie besmetlik is nie, kan verskillende organe en weefsels aantas.

"Maar, die beste manier om jou beeste te beskerm is, om ‘n breёspektrum Multi-klostridiale entstof te gebruik," se die maatskappy.

Lees ook: Skielike vrektes weens bloedderm.

Klik op die PDF-dokument hieronder om meer inligting hieroor te lees.

1 Maart 2010
 

Addisionele dokument

5
 
 

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.