Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Diere / Ander-diere / Ander-diere / Renosterstropery-kollig

Nuus

Gemengde verwagtinge oor mielie-oes

Terwyl Graan SA reken dat die mielie-oes dalk groter kan wees as wat verwag is, sê sommige boere hul oeste lyk slegter as wat hulle verwag het.

  • Hoenders in haglike toestande ontstel
  • Sterk groei in suiweluitvoer
  • Te min mentors kniehalter kleinboere
  • Boer dodelik siek aan hondsdolheid
  • Nampo-gangers twiet vir die vale
  • Boerepatente bobaas by Nampo
  • Tina wil landboutrusts nie los
meer...

Lekkerlees

  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Dinsdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:22 C
  • Laag:10 C
  • Woensdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:19 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:48

Kaapstad

Bygewerk:22 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:87%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die regte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Renosterstropery in kollig

 
Renoster. Foto: ANDRIES GOUWS
Renoster. Foto: ANDRIES GOUWS

Stropery van renosters is die afgelope maand tydens die Verenigde Nasies (VN) se 15de kongres van die Kommissie op die Beheer van Handel in Bedreigde Spesies (Cites) in Doha, Katar, onder die soeklig geplaas.

Luidens ‘n verklaring van die Departement van Waterwese en Omgewingsake moes afgevaardigdes antwoorde oor die hantering van renosterstropery in Suid-Afrika voorsien weens die styging van voorvalle in die land.

Die departement sê afgevaardigdes van Cites is ingelig oor die stappe wat geneem word om wetgewing vir die beskerming van renosters daar te stel asook om handel in renosterhorings en verwante produkte binne die land te verbied.

‘n Nasionale eenheid vir die bestryding van misdaad verwant aan wild gaan ook op die been gebring word.

31 renosters vanjaar doodgemaak
Luidens ‘n berig van IOL sê die Internasionale Renosterstigting 31 renosters is vanjaar reeds in Suid-Afrika doodgemaak vir hul horings, terwyl Suid-Afrika se Parkeraad in 2008 36 en in 2009 50 renosters verloor het .

Volgens die berig het ‘n renoster in een van die jongste voorvalle in die Kruger-wildtuin oorleef nadat wilddiewe sy horing afgesaag het. “Dit is enigste geval waarvan ek weet waar ‘n renoster se horing afgesaag en die dier langs die pad geloop en sukkel het,” sê mnr. William Mabasa, woordvoerder vir die wildtuin.

Hy vermoed die wilddiewe het die dier verdoof voordat sy horing afgesaag is.

Proteas en Blouvin-tuna
Volgens die departement is daar tydens die vergadering ook gevra dat twee proteaspesies, die Swartland Sugarbush en Marsh Rose, ontlys moet word by Cites aangesien hulle nie aan die organisasie se lysvereistes voldoen nie.

Maatreëls vir die hantering van die daling in getalle van Blouvin-tuna is ook bespreek. Die vergadering het besluit dat distriksorganisasies soos die Internasionale Kommissie vir die Bewaring van Atlantiese Tuna dié daling moet aanspreek.

30 Maart 2010

3.2
 
 
  • 5012 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boerepatente by Nampo
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Inokulasie van klawerweiding
  • Veelekke goedkoper in 2009?
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction