Skielike vrektes weens bloedderm

 
Ooie met lammers. Foto: LBW
Ooie met lammers. Foto: LBW

Onder strestoestande kan bloedderm by skape vinnig tot vrektes lei, sê Ceva Dieregesondheid.

Bloedderm (vroeёr bekend as rooiderm) is ‘n siekte van skape wat deur Cl.perfringens Tipe A se Alfa-toksien veroorsaak word. Onder strestoestande, kan die bakterieё vinnig groei en binne een uur geweldige hoeveelhede alfa-toksien produseer. Alfa-toksien kan enige weefsel se selle afbreek wat kan lei tot skielike vrektes.

Klik op die PDF-dokument hieronder vir meer inligting.

Lees ook: klostridiale miositis-sindroom.

1 Maart 2010
 

Addisionele dokument

0
 
 

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.