Stel jou stoetery bekend aan die meer as 40000 besoekers wat landbou.com maandeliks besoek.
Landbou.com beoog ‘n spesiale afdeling vir die bemarking van stoeterye. ‘n Stoetery sal ‘n logo en 'n internet-skakel (url), na ‘n spesifieke betrokke stoetery (of boerdery) kan aanskaf.
Die afdeling sal op ‘n prominente plek op die webwerf te sien wees, neffens die gewilde Vra die kundiges. Webbesoekers sal gereeld daarheen verwys word.
Verskeie onderafdelings, soos vir beeste, skape, perde, bokke en ‘n algemene afdeling, word beoog.
Dit bekendstelling behels die plasing van ‘n logo, die stoetery se webadres, ‘n telefoonnommer en ‘n epos-adres. ‘n Plasing kos R1000 vir ‘n jaar of R600 vir ses maande. Die webadresse verskyn in ‘n lys onder ‘n kategorie. Stoetboere wie nie webwerwe het nie, kan ook die aanbod benut.
Kontak Angelica Weber in Pretoria by tel.nr. 012 424 6382 of e-pos: angelica@landbou.com
* Sedert Januarie 2010 het landbou.com gemiddeld 40 298 besoekers per maand gehad, wat 27% meer as die gemiddeld van 31 763 in 2009.
20 Augustus 2010
Kommentaar
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)