Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Diere / Beeste / Vleisbeeste / Snotsiekte-moenie-beeste-skuif

Nuus

Gemengde verwagtinge oor mielie-oes

Terwyl Graan SA reken dat die mielie-oes dalk groter kan wees as wat verwag is, sê sommige boere hul oeste lyk slegter as wat hulle verwag het.

  • Hoenders in haglike toestande ontstel
  • Sterk groei in suiweluitvoer
  • Te min mentors kniehalter kleinboere
  • Boer dodelik siek aan hondsdolheid
  • Nampo-gangers twiet vir die vale
  • Boerepatente bobaas by Nampo
  • Tina wil landboutrusts nie los
meer...

Lekkerlees

  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Dinsdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:22 C
  • Laag:10 C
  • Woensdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:19 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:48

Kaapstad

Bygewerk:22 May 06:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:70%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die regte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Snotsiekte: Moenie beeste skuif

 
Deur ISABEL STOLTZ
Blouwildebees. Foto: WIKIPEDIA
Blouwildebees. Foto: WIKIPEDIA

Die virus wat snotsiekte van blou- en swartwildebeeste na beeste oordra, leef nie voort in die veld nadat dié wild verwyder is nie, sê prof. Moritz van Vuuren, viroloog van die Fakulteit Veeaartsenykunde aan die Universiteit van Pretoria.

Van Vuuren sê die gevaar van snotsiekte verdwyn onmiddellik sodra wildebeeste uit die nabye omgewing gehaal word.

Beeste kan egter lank daarna steeds siek word omdat snotsiekte se inkubasieperiode gemiddeld 4 tot 8 weke is, maar in sommige gevalle etlike maande. Sommige bronne meen dit kan tot sewe maande duur voordat daar redelike sekerheid is dat verdere gevalle nie sal voorkom nie.

Om dié rede is dit nie raadsaam om beeste na 'n ander plaas te skuif nie, sê Moritz in antwoord op 'n boer se navraag op Vra vir Faffa op Landbou.com.

Koeie verloor
Die boer skryf hy het sewe dragtige koeie verloor aan snotsiekte waarna hy van al sy blouwildebeeste onslae geraak het. Hy wil weet of hy sy beeste moet skuif om verdere besmettings te keer.

Volgens Moritz word groot getalle beeste besmet wanneer snotsiekte op 'n plaas uitbreek maar minder word siek en vrek daaraan. Beeste wat nie siek word nie, bly egter draers van die virus en wanneer hulle aan stres blootgestel word (soos met verskuiwings), kan hulle siek word.

Dit is nie 'n algemene verskynel nie, maar dit verklaar sommige uitbreke sonder die teenwoordigheid van wildebeeste, sê hy.

Die volledige antwoord is beskikbaar op landbou.com se dieregesondheidsrubriek, Vra vir Faffa.

1 Februarie 2012

5
 
 
  • 718 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Onbekende besoekerWiets Botes 
08 Mei 2012 21:44

Wat is die kans op herstel. Moet die koei net afgesonder word en hoop sy kom reg of moet ek haar slag of brand.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boerepatente by Nampo
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Wurms in tarentale
  • Mok by perde
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction