Boere kan hul stoeterye en boerderye nou teen ‘n billike tarief op landbou.com adverteer.
‘n Spesiale kategorie genaamd “stoeterye” is op die webwerf geskep, waar ‘n boerdery of stoetery se logo, kontakbesonderhede en ‘n webwerf-adres (indien van toepassing) geplaas word. Verskeie onderafdelings is geskep, naamlik vir beeste, skape, bokke, perde en ander diere.
‘n Plasing vir ‘n jaar lank kos minder as R84 per maand. Die tariewe is R1000 vir 'n jaar, of R600 vir ses maande se plasing (BTW uitgesluit).
Kontak Angelica Weber vir besprekings by 012 424 6384 of per e-pos by angel@landbou.com. Volledige besonderhede is hier beskikbaar.
Hoekom landbou.com? Altesaam 48 632 besoekers het die webwerf in Augustus besoek.
1 September 2010
Kommentaar
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)