4 Februarie 2009

389 keer gelees | 0 kommentaar

Telers op Nieu-Seeland se Suid-eiland is besig met 'n proeflopie om jakke (knorbuffels) met melkkoeie te kruis om die koeie se dragtigheidstydperk te verkort.


Telers op Nieu-Seeland se Suideiland is besig met 'n proeflopie om jakke (knorbuffels) met melkkoeie te kruis om die koeie se dragtigheidstydperk te verkort. Die jak is 'n wollerige hoefdier wat in die sentrale dele van oostelike Asië voorkom. Livestock Improvement Corporation bestuur die proeflopie, waarmee in 2006 begin is.

Jakke se dragtigheidstydperk is sowat 25 dae korter as dié van melkkoeie. "Ons wil die lengte van die dragtigheidstydperk van die kruising tussen 'n jak en melkkoei aan dié van sy ouers meet. Die kruising kan boere 'n voordeel van tot twee weke gee."

Bron:
Rural News

4 Februarie 2009

Kommentaar
Slegs in Afrikaans

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights