Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Diere / Nuwe-skool-vir-vleisbeesproduksie

Nuus

Gemengde verwagtinge oor mielie-oes

Terwyl Graan SA reken dat die mielie-oes dalk groter kan wees as wat verwag is, sê sommige boere hul oeste lyk slegter as wat hulle verwag het.

  • Hoenders in haglike toestande ontstel
  • Sterk groei in suiweluitvoer
  • Te min mentors kniehalter kleinboere
  • Boer dodelik siek aan hondsdolheid
  • Nampo-gangers twiet vir die vale
  • Boerepatente bobaas by Nampo
  • Tina wil landboutrusts nie los
meer...

Lekkerlees

  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Dinsdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:22 C
  • Laag:10 C
  • Woensdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:19 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:48

Kaapstad

Bygewerk:22 May 06:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:70%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Nuwe skool vir vleisbeesproduksie

 
Deur ANDRIES GOUWS

'n Seminaar waarby alle Suid-Afrikaanse vleisbeesboere by internasionale en plaaslike kenners kan leer wat die nuutste tegnologie, produksie- en markneigings, finansiële bestuurstelsels en mark- en verbruikersvoorkeure is wat hul bedryf raak, word van 21 tot 23 Oktober vanjaar by Aldam, naby Ventersburg in die Vrystaat, aangebied.

Soortgelyke seminare wat in Australië en Amerika aangebied word, het binne 'n paar jaar so gewild geraak dat van hulle ses jaar vooruit vol bespreek is.

Die Aldam-skool vir Vleisbeesproduksie word deur Landbouweekblad, Breedplan SA en die Lewendehawe Registrerende Forum aangebied. Die ander borge is Pick 'n Pay, Eerste Nasionale Bank, Molatek, Rud-skale en Unistel.

Afgesien van die lesings deur kenners gaan praktiese lesings aangebied word oor die seleksie van diere wat die potensiaal het om die grootste moontlike wins in die boer se sak te sit.

'n Hoogtepunt sal wees wanneer slagosse op die hoef deur die kenners besigtig, beoordeel en bespreek en die karkasse later geëvalueer sal word.

Dit gaan vleisbeesboere, voerkraaleienaars en hul werksmense die geleentheid bied om skouers te skuur met mense uit die bedryf en gesamentlik na kwessies te luister wat 'n beduidende invloed op hul toekoms kan hê.

Dit is dan ook die hoofoogmerk van dié seminaar: Om strategieë te voorsien wat geleenthede in al die stadiums van die produksieketting sal optimaliseer, van die speenkalfvoorsieners en stoettelers tot by die verwante bedrywe aan die einde van die ketting.

Volgens die program sal die volgende onderwerpe in die verskillende sessies bespreek word:

  • 'n Oorsig van die plaaslike beesvleisbedryf.
  • 'n Ontleding van die vet, bespiering en ouderdom aan 'n lewende bees.
  • Die produksie van doeltreffende speenkalwers.
  • Markvereistes.
  • Finansiële en voedingsbestuur.
  • Fokus op reproduksie - prakties en veeartsenykundig.

    Boere wat die seminaar bywoon, sal ook die simposium van die Lewendehawe Registrerende Forum die Vrydagoggend sowel as Landbouweekblad en Breedplan se prysuitdelingsgeselligheid die Vrydagaand gratis kan bywoon.

    Dit gaan R4 200 kos om al drie dae by te woon of R1 500 per dag. Dit sluit verblyf en etes in. Daar is plek vir 100 boere.

  • Navrae: Die LRF-sekretariaat by tel. 051 446 0580 of dr. Michael Bradfield by info@agribsa.co.za, tel. 086 111 5005.

    25 Februarie 2009

  • 0
     
     
    • 2803 keer gelees

    Geborgde skakels


    Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

    Kwaliteit Saad

    Die toekoms is in jou land

    In lyn met die boer

    MSD Animal Health

    Our brand new website

    Daaglikse nuusbrief

    Weeklikse nuusbrief

    Teken In

    • Registreer as gebruiker
    • Wagwoord vergeet?

    E-pos forum

    • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
    • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
    • Boom Lusern en siektes
    • Nekklamp vir beeste
    • verpakking soos bokse en sakke
    meer...

    Gewildste stories

    Vandag

    • Boerepatente by Nampo
    • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

    Immergroen stories

    • RSS-voere
    • E-pos foto's aan ons

    Pas gelees

    • Nuwesiekte by perde
    • Stoeterye
    • Wie is ons?
    • Kontak ons
    • Gebruiksvoorwaardes
    • SMS-diens
    • RSS-voere
    • Teken in op LBW
    • LBW-argiewe
    • Vennote

    Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

    Web Development by FormFunction