Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Diere / Santa-gertrudis-wen-prestasietoetsklas

Nuus

Gemengde verwagtinge oor mielie-oes

Terwyl Graan SA reken dat die mielie-oes dalk groter kan wees as wat verwag is, sê sommige boere hul oeste lyk slegter as wat hulle verwag het.

  • Hoenders in haglike toestande ontstel
  • Sterk groei in suiweluitvoer
  • Te min mentors kniehalter kleinboere
  • Boer dodelik siek aan hondsdolheid
  • Nampo-gangers twiet vir die vale
  • Boerepatente bobaas by Nampo
  • Tina wil landboutrusts nie los
meer...

Lekkerlees

  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Dinsdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:22 C
  • Laag:10 C
  • Woensdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:19 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:48

Kaapstad

Bygewerk:22 May 06:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:70%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Santa Gertrudis wen prestasietoetsklas

 
CHARL VAN ROOYEN (cvanrooy@landbou.com)

'n Santa Gertrudis-bul is vanjaar se wenner van die gesogte
spesiale prestasie-toetsklas wat elke jaar een van die hoogtepunte van die
Internasionale Pretoria-skou se landbou-afdeling is.

Die spesiale toetsklas vir fase C-bulle is vir die 25ste keer tydens die Internasionale Pretoria-skou aangebied, vanjaar weer onder leiding van Vleissentraal en die Landbounavorsingsraad (LNR). Die doel is om prestasietoetsing in perspektief te plaas en onder toonaangewende telers te bevorder, en ook om die korrekte gebruik van prestasietoetsdata in die skouring te bevorder.

Veranderings is deur die jare aan die toelatingsvereistes aangebring om tred met die tyd te hou. Sedert 1998 kom bulle met goue én silwer merietes in aanmerking hiervoor, op voorwaarde dat hulle bogemiddelde indekse vir gemiddelde daaglikse gewigstoename (GDT), voeromsetverhouding (VOV) en speengewig het. Slegs een bul per ras mag ingeskryf word, wat deur elke deelnemende rasgenootskap benoem word.

Die bulle word op die dag van die prestasietoetsklas visueel ten opsigte van funksionele doeltreffendheid en voorkoms beoordeel, en die wenner word dan aangewys.

Vanjaar se wenner, Santapine Selby SP0140, behoort aan mnr. Pip Hobson van Hobson en Seun, Ladybrand. Dié bul het 'n speenindeks van 107. Sy gemiddelde daaglikse gewigstoename gedurende die fase C-toets was 2 237 g en die voeromsetverhouding was 5,16.

Bulle van dertien beesrasse het vanjaar aan die prestasietoetsklas deelgeneem. Dié bulle, met elkeen se nommer, eienaar, geboortedatum en toetssentrum, is die volgende:

* Brangus (V010117), Ferdinand Naudé Trust, Welkom, 24 November 2001, Welkom.

* Braunvieh (DP010019), mnr. W.P. du Plessis, Warrenton, 5 November 2001, Vryburg.

* Charolais (ACA010060), mnr. A.A. Smit, Makwassie, 30 Oktober 2001, Vryburg.

* Drakensberger (GR010004), mnr. G.W. Roux, Ventersburg, 4 Februarie 2001, Sernick.

* Gelbvieh (ANS010068), Ansoria Stoetery, Klerksdorp, 10 Oktober 2001, Vryburg.

* Hereford (FJN010028), mnr. F.J. en me. N. de Klerk, Migdol, 24 Augustus 2001, Vryburg.

* Limousin (MEY010037), mnr. G.T. Meyer, Amalia, 11 September 2001, Vryburg.

* Pinzgauer (PGJ010032), mnr. G.J. Rossouw, Bothaville, 25 November 2001, Glen.

* Romagnola (AB010005), mnr. A. Balocco, Hekpoort, 25 Mei 2001, Irene.

* SA Angus (RR010128), mnr. R.S.J. van Rensburg, Standerton, 7 Julie 2001, Irene.

* Santa Gertrudis (SP0140), mnr. G.E.G. Hobson en Seun, Ladybrand, 25 Mei 2001, Glen.

* South Devon (TNJ010197), mnr. T. Nieuwoudt, Schweizer-Reneke; 26 September 2001, Vryburg.

* Sussex (AW010020), Albert Whitfield Trust, Viljoenskroon; 27 Augustus 2001, Viljoenskroon.

10 Oktober 2003


0
 
 
  • 1824 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boerepatente by Nampo
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Ekonomie van varkboerdery
  • Maklike hoender met groente
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction